Helpende Hand het ‘n minagtingaansoek teen die departement van maatskaplike ontwikkeling gebring nadat die departement ʼn dringende hofbevel om ʼn Rustenburgse plek van veiligheid se agterstallige subsidies te betaal, verontagsaam het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Minagting"
Minister kan dalk tronk toe oor hofbevel
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, kan moontlik tronk toe gaan nadat hy glo ‘n hofbevel geminag het, berig die Sowetan.