Die fiskale tekorte veroorsaak ’n ongunstige toename in die staatskuld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mini-begroting 2019"
Mboweni nou bekommerd oor Moody’s
S&P Global en Fitch, die ander groot graderingsagentskappe, het reeds die land se skuld afgradeer na sub-beleggingstatus, ook bekend as rommelstatus.
Mini-begroting: Geen hulp vir boere
“Maar Eskom, ʼn staatsentiteit, wat reeds soveel hulp ontvang het en steeds besig is om te sink, kry al weer ʼn hupstoot.”
Opposisiepartye reageer op mediumtermynbegroting
Politieke partye het Tito Mboweni, minister van finansies, se tussentydse begrotingsrede van vanmiddag verwelkom, hoewel hulle nie heeltemal oortuig is nie.
Ekonome: SA in groot moeilikheid
“Mboweni moes gesê dat hulle 20 000 mense by die staat gaan afdank, dat hulle 100 000 mense by Eskom gaan afdank en dat daar nog tien ministers uit die kabinet gesny gaan word.”
‘Motoriste moet e-tol betaal’ – Mboweni
Die regering sal voortgaan met sy strategie dat verbruikers verantwoordelik gehou moet word vir die koste om Gauteng se hoofweë te onderhou.
Eskom moet vinniger opgedeel word, skuld gedelg word
Die regering se beoogde plan om Eskom in drie verskillende entiteite op te deel, moet vinniger geïmplementeer word om die skuldlas wat die beleërde staatsinstansie op die regering plaas te verminder, het Tito Mboweni Woensdag gesê.
Regering se beursie nou styf toe vir luukshede
Tito Mboweni, die minister van finansies, het Woensdag aangekondig dat luukse motors, eersteklasvlugte en groot salarisse vir regeringsamptenare iets van die verlede gaan wees.
Grafiek: Stygende arbeidskoste in die openbare sektor
Met die oog op die Oktober se mediumtermyn-begroting is verskeie ontleders weer besig om na die regering se besteding op arbeid te verwys.