Wiele2Wiele het met die MINI JCW Countryman en Mazda se pragtige CX-5 gaan ry en kan nie uitgepraat raak oor BMW se R 1250 GS Trophy Edition-motorfiets nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mini"
Mini knap sy reeks op
Die Mini is sinoniem met pret – ʼn stylvolle klein blitsbuksie met hope karakter. In die laaste weergawe het die ontwerp van die driedeur, vyfdeur en afslaandak effens fiemiesrig geraak. Met die jongste opknapping het Mini ʼn plan met daai fiemies gesien.
Dis uiteindelik weer tyd vir Perdekrag!
In dié verkorte episode ry Brendon Staniforth met twee elektriese motors – Mini se Cooper SE en Volkswagen se e-Golf.
’n Mini vir die hele gesin
Dié Mini balanseer mooi tussen ʼn praktiese gesinsbuks terwyl hy probeer sportief bly en eer gee aan die Cooper S-naamplaatjie.
Mini se nuwe Countryman gaan op reis
Dit is gesinsbuksies vir dié wat lief is vir die handelsmerk, maar meer ruimte nodig het.
Moderne Mini nou elektries
Die fantastiese karakter waarvoor Mini bekend is, is steeds daar. Elektriese voertuie het oombliklike krag, en trek soos ʼn vuurpyl.
ʼn Praktiese Mini?
Dink aan ʼn sjiek, modieuse klein stasiewa.
Bekendstelling: Só lyk die verfrissende nuwe MINI
MINI het in 2004 ʼn reusestap gewaag om die MINI uit die oude doos te neem en te vernuwe. Nou is dié gewilde ryding weer ʼn keer opgeknap.
Padtoets: Nié so MINI nie
MINI het in 2010 met ʼn reusebohaai die Countryman bekendgestel. Mense was in rep en roer oor die MINI wat sopas ʼn grootie geword het. Die tweede weergawe is verlede jaar bekendgestel, en hy is effens verward oor hoe hy oor hom voel, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Wind in die hare met die MINI Cooper Convertible Outo
Die MINI Convertible is ʼn baie klein buksie, maar soos ʼn Transformer, met die druk van ʼn knoppie, vou die dak homself mooi op en gaan lê agter op die MINI se stert. As die dak eers oop is, verander die ervaring heeltemal, vertel Brendon Staniforth.