Die busdiens Golden Arrow het reeds ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) gedoen dat busse in die Wes-Kaap nie Woensdag geteiken word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "minibustaxi"
Taxibestuurders keer polisielede aan oor dwelms
Die taxibestuurders het geweier dat die polisielede die taxistaanplek verlaat en het die beamptes daarvan beskuldig dat hulle met dwelms handel dryf.
Bestuurder jaag glo weg toe hy tiener doodry
Luke Prinsloo (14) het op sy fiets gery toe die taxi hom getref het.
Vol taxi’s soos ‘selfmoordbomaanvallers’
Die EFF sê taxibase se besluit om taxi’s voortaan vol te laai, kan die land se hele werksmag aan Covid-19 blootstel.
Enorme hulppakket vir taxibedryf
Die hulppakket aan die taxibedryf is amper vier keer hoër as dié aan ander bedrywe.
Speurder se skietdood moontlik sluipmoord
Volgens die Valke kan die moontlikheid van ʼn sluipmoord nie uitgeskakel word nie.
2 wetstoepassers Dinsdag afsonderlik vermoor
In die een geval het ʼn taxibestuurder glo ʼn verkeersbeampte op pad na die polisiestasie doodgeskiet.
Drie van een gesin in Eldorado Park gedenk
’n Gedenkdiens vir die Goodall-kinders is Donderdag gehou op die plek waar die ongeluk plaasgevind het.
Kommer oor veiligheid op Gautengse paaie
“Die meeste ongelukke vind plaas weens menslike nalatigheid, asook ʼn algehele gebrek aan agting vir padreëls.”
Tien dood, talle beseer in gru-botsing
Tien mense, onder wie drie leerders van ’n skool in Johannesburg, is op die toneel dood verklaar.
Voetganger sterf, vrou beseer toe taxi tref
Die man het veelvuldige beserings opgedoen.
Talle agter tralies; duisende boetes in Kaapstad uitgereik
Minibustaxi’s het Vrydag verkeer in die omgewing van Station Deck ontwrig. Hulle het protes aangeteken teen die uitreik van boetes, lasbriewe vir verkeersoortredings en die skut van taxi’s wat onwettig bedryf word.
Kameras werk nie waar taxi prokureur doodry
ʼn Minibustaxi het Sekwati, wat swaksiende was, op 9 September om 06:40 op die hoek van Pritchard- en Kruisstraat doodgery.
Medelye ná taxi swaksiende prokureur voor hof doodry
Sekwati is beskryf as ʼn toegewyde staatsamptenaar en iemand met geweldige regskennis.
Bussie met 48 insittendes voorgekeer
ʼn Video van die 47 passasiers wat een vir een uit die taxi klim sodat hulle getel kan word, word sedertdien op sosiale media versprei.
Ongeluk in Vrystaat eis 7 se lewe
Die vragmotorbestuurder het aan die agterkant van die voertuig gestaan om aankomende motoriste te waarsku om verby te hou.
Twee sterf in ongeluk op N1
“By nadere ondersoek het paramedici op twee vroue se liggame afgekom waar hulle naby die voertuig gelê het.”