Sy het gaan ondersoek instel en op die vrou afgekom waar sy by die ingang van die huis langs haar kind se liggaam gesit het.
Alles vir die sleutelwoord "misdaad"
Soektog na vermiste 9-jarige eindig tragies
“Die meisie was steeds in haar skoolklere toe haar liggaam gevind is.”
Man gevonnis ná hy Brits-pa in padwoede-aanval doodsteek
“Ek het in my lewe nog nooit ʼn kind so sien skree nie.”
Twee maande oue baba ontvoer
“Sy het kort daarna teruggekeer en besef die vrou oor wie sy haar ontferm het, en haar dogtertjie, is skoonveld.”
Ma vas vir moord op peuter
“ʼn Familielid het in die vroeë oggendure wakker geword nadat sy bloedstollende gille gehoor het.”
Twee in raaiselagtige omstandighede geskiet
Die Oos-Kaapse polisie het ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om hulle by te staan met inligting nadat twee mans Sondag in die vroeë oggendure onder raaiselagtige omstandighede in Port Elizabeth geskiet is.
Man vas ná mesmoord
Die oorledene het verskeie steekwonde aan sy bolyf opgedoen.
Twee met 1 000 kg dagga betrap
Die polisie het twee mans, onderskeidelik 18 en 20 jaar oud, in hegtenis geneem nadat dagga van meer as 1 000 kg in hul besit gevind is.
Bejaarde egpaar in Jeffreys aangeval, man met mes gesteek
“Een van die verdagtes het op die man afgestorm wat besig was om televisie te kyk en hom met ʼn mes gesteek.”
61-jarige man vas vir 4-jarige se moord
ʼn 61-jarige man is in hegtenis geneem vir die beweerde moord op sy vierjarige stiefkleindogter.
Buurtwaglid geskiet: ‘Ons kan nou net wag en bid’
“Die dokters het tydens die operasie sy derm geheg waar daar skade was.”
Man in Pta-park langs meisie doodgeskiet
Die Pretoria-polisie en ʼn private veiligheidsmaatskappy het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes wat ʼn inwoner Saterdag in ʼn gewilde park koelbloedig langs sy meisie doodgeskiet het.
‘Hartelose’ man gestraf vir moord op meisie, vier kinders
Hy het petrol oor die huis gegooi en dit aan die brand gesteek met sy meisie en vier kinders steeds binne.
Buurtwaglid geskiet: ‘Hou aan bid’
“Kom ons hou aan bid vir Nico se herstel. Ons moenie moeg word nie.”
Tiener by skool doodgesteek
ʼn Tienerseun is vandeesweek by ʼn Limpopo-hoërskool glo deur ʼn klasmaat tydens ʼn bakleiery doodgesteek.
Video: Miljoene rande se juweliersware by Bloem-winkelsentrum geroof
Die Bloemfontein-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na sewe verdagtes wat Donderdag op die gewilde Mimosa Mall toegeslaan het waar hulle ʼn juwelierswarewinkel beroof het.
Pastoor tydens kerkdiens doodgeskiet
“Die verdagte het glo aan die kerkgangers gesê om aan te gaan met die diens en dat hy sake het om met die pastoor uit te klaar.”
Buurtwaglid steeds kritiek, gebede gevra
“Ons is ʼn eenheid van 7 000 toegewyde veiligheidslede in die land wat elke dag ons lewens op die spel plaas vir ons gemeenskappe. Ons stel die standaard. Kom ons bid nou saam vir Nico.”
Twee met 14 gesteelde skape betrap
Die polisie het op die skape en die verdagtes se voertuig beslag gelê.
Foto’s: Drie vas oor vervalste geld in Pta
Drie mans, onderskeidelik 19, 38 en 39 jaar oud, is Woensdagmiddag in Pretoria se Moot-omgewing in hegtenis geneem nadat vervalste geldnote in hul besit gevind is.