Die vakbond Solidariteit verwag eersdaags uitspraak in die omstrede misdaadintelligensiesaak wat Solidariteit namens kol. Kobus Roos teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens voer
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "misdaadintelligensiesaak"
Misdaadintelligensiesaak: Richard Mdluli gedagvaar as getuie
Die vakbond Solidariteit verwag dat huidige en voormalige hooggeplaaste polisielede, insluitend lt.genl. Richard Mdluli, geskorste hoof van die misdaadintelligensie-eenheid, sal getuig in ’n saak van onbillike arbeidspraktyke wat Maandag ’n aanvang in die arbeidshof in Johannesburg neem.