Van Amor van der Westhuyzen se eerste woorde aan die skrywer, Carla van der Spuy, was dat sy haar boek Bloed op haar hande – vroue agter tralies gelees het en dadelik besef het sy kon ook een van hierdie vroue gewees het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mishandel"
Ouers vas oor kindermishandeling, verkragting
ʼn 43-jarige pa en ʼn 33-jarige ma is in hegtenis geneem nadat die polisie ʼn wenk ontvang het dat hulle hul kinders mishandel.
Olifante glo mishandel na hanteerder sterf
Die Knysna-Olifantpark en Elephants of Eden sê die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se bewerings dat die organisasies sy olifante mishandel is onwaar en dat die foto’s wat beskikbaar gestel is, reeds in 2008 geneem is terwyl die olifante onder ‘n ander persoon se sorg was.
Foto’s: Olifante glo by “veilige hawe” mishandel
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ʼn klag van dieremishandeling teen Elephants of Eden in die Oos-Kaap, Knysna-Olifantpark, sy direkteure en bestuur aanhangig gemaak.
Video: Slange se stank laat bure kla
Bure wat oor die ondraaglike stank wat uit ‘n Kaliforniese woonhuis gekom het, gekla het, het die polisie na ‘n huis gelei waarin hulle 350 dooie en twee lewende luislange in aangetref het.
Baba L se ma moet vir sielkundige evaluasie gaan
Die 20-jarige ma, wat saam met haar 33-jarige kêrel daarvan verdink word dat hulle glo haar tweejarige dogtertjie mishandel het, het Dinsdag aan die Pretoria-landdroshof gesê sy was nooit teenwoordig toe die beweerde mishandeling plaasgevind het nie.
Bloem-ma wat seun verkrag is self mishandel
‘n Ma van die Vrystaat wat skuldig bevind is aan die verkragting van haar tienerseun is self deur familie en vriende seksueel gemolesteer, het die streekshof Dinsdag gehoor.
Video: Hond red kind van mishandeling
Benjamin en Hope Jordan se hond het hul sewe maande oue baba van die mishandeling van ʼn kinderoppasser gered.
Verslaafdes met kettings vasgebind by hospitaal
‘n Groep mense, waaronder dwelmverslaafdes en sielsieke pasiënte wat met kettings vasgebind is, is uit ʼn kerkbeheerde hospitaal in Limpopo verwyder, het The Star Vrydag berig.
Kinderoppasser mishandel glo baba
‘n Vrou het Maandag in die Welkom-landdroshof verskyn nadat sy glo ‘n 10 maande oue baba, na wie sy omgesien het, aangerand het.
DBV kla sirkus aan van mishandeling van olifant
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn klag van dieremishandeling teen die Brian Boswell-sirkus aanhangig gemaak nadat ʼn selfoon-video van twee sirkuswerknemers wat olifante slaan, aan die lig gekom het.
‘Pedofilie is sielkundig, nie krimineel,’ sê kardinaal
‘n Suid-Afrikaanse kardinaal het glo aan die BBC gesê pedofilie is ‘n sielkundige probleem, en nie ‘n kriminele toestand nie.