Port Elizabeth Polisie het met goeie, afgeronde spel beïndruk en die Nelson Mandela- Metropolitaanse Universiteit (NMMU) se doppie Vrydag in `n vriendskaplike wedstryd geklink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Missionvale"
OP-liga: vir Blitsbok se Valers is dit Beker of niks
Missionvale in die Oos-Kaap, die heimat van die Blitsbok Cecil Afrika, stel sy visier vir 2016 baie hoog.