Dit sal darem baie ironies wees as John Mitchell, die Bulls se afrigter, byna alles kry waarvoor hy gevra het, maar dan steeds die pad na Engeland vat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mitchell"
Kan Mitchell ʼn wenspan vir die Bulls koop?
Die Blou Bulle Maatskappy se direksie sal die wysheid van Salomo moet hê voordat daar aan die eise van die afrigter, John Mitchell, toegegee word om R90 miljoen aan ʼn spelersbegroting te bestee.