Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het bevestig sy omstrede inligtingshoof, Mmamathe Makhekhe-Mokhuane, het met onmiddellike effek bedank.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mmamathe Makhekhe-Mokhuane"
SAID se omstrede inligtingshoof geskors
Makhekhe-Mokhuane het verlede jaar oornag bekend geword ná haar getuienis voor die Nugent-kommissie van ondersoek en ʼn bisarre televisieonderhoud.
Inkomstediens maak plan met sy elektroniese dienste
Tydens hierdie tydperk sal die inkomstediens se aanlynstelsels, insluitend eFiling, die eFiling-app, die e@syFile Employer en die SAID-webtuiste, nie beskikbaar wees nie.
NWU ontken dat SAID-hoof se MBA nagegaan word
Makhekhe-Mokhuane het verlede week ʼn huishoudelike naam geword nadat ʼn bisarre TV-onderhoud wat sy met die SAUK gevoer het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het.
SAID-inligtingshoof reageer ná bisarre onderhoud
Sy het ook in ʼn stadium vir die onderhoudvoerder gevra: “Mevrou, kan jy my beskerming bied teen jouself?”
SAID-grootkop spartel voort ná TV-onderhoud
Makheke-Mokhuane het op ʼn vraag oor wat sy bedoel het in haar voorlegging toe sy verwys het na die lang ampstermyne van SAID-werknemers, oor die Drakensberg Seunskoor begin praat.
Video: SAID-hoof self onseker oor IT-stelsel
ʼn SAUK-televisieonderhoud met Mmamathe Makhekhe-Mokhuane, digitale hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, word wyd op sosiale media versprei en Makhekhe-Mokhuane se bekwaamheid word bevraagteken.