Dié mans gaan meeding om Qiniso van Damme se hart te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mnet"
TV-programme om in 2021 dop te hou
Hier is vyf plaaslik-vervaardigde televisiereekse om vanjaar na uit te sien.
Lee onthul ‘manipulasie, leuens’ agter die skerms van ‘The Bachelor SA’
“Ek het nooit ingeskryf vir The Bachelor nie en ek weet nou nog nie waar hulle aan my gekom het nie.”
Nuwe SA reeks bekyk families, vriende en verlies
Nadat Deon Meyer se Trackers verlede jaar rekords laat spat het, het M-Net nog ʼn Suid-Afrikaanse reeks genaamd Still Breathing wat vanaand op die kassie begin.
Wayde se ma nou ʼn TV-danser
Hoewel Odessa Swarts welbekend is as die atletiekster Wayde van Niekerk se ma, het sy self op haar dag diep spore in die Suid-Afrikaanse atletiekwêreld getrap.
Multichoice beboet oor advertensie
Multichoice is met R10 000 beboet vir ‘n lokprent oor sy televisie-reeks, “Hannibal”, het die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) Maandag gesê.
Dallas kom terug!
Die immergewilde sepie, Dallas, keer binnekort terug na ons televisieskerms.