Moenie verbaas wees om veral in die komende koeler maande van dié tendense op jou winkelrakke te sien nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mode"
Bafta-modes: Hier is Maroela Media se gunstelinge
Die rooi tapyt het Sondagaand behoorlik in Londen geskitter tydens die 77ste prysaand van die Britse akademie vir rolprent- en televisiekuns, algemeen bekend as die Baftas.
Pinterest sê dié dekor, modes en neigings gaan in 2024 oorheers
Sal jy een van dié modeneigings in jou huis of klerekas aanskaf?
SA ontwerpers bekoor met tydlose modeskeppings
“Ons ontwerp vir gewone vroue en as die ontwerp nie goed lyk aan enige vrou se figuur nie, sit ons dit nie eers op ʼn loopplank nie.”
Foto’s: Eenvoud sing harder as uitbundigheid op Grammy-tapyt
Talle bekendes het klassieke silhoeëtte, stylvolle wit nommertjies en eenvoudige blinkers vir die glanstapyt gekies.
Foto’s: Romantiese snitte by Paryse couture-modeweek te sien
Jennifer Lopez het behoorlik koppe laat draai danksy haar pasgemaakte Schiaparelli-jas, wat uit meer as 7 000 vars roosblare bestaan het.
Jonges dors vir dié peperduur fles
Sal jy meer as R1 000 vir ʼn Stanley Cup-fles uithaal?
Bekendes straal in swart en rooi op Emmys-tapyt
Katherine Heigl, bekend vir haar rol in Grey’s Anatomy, het ʼn Marilyn Monroe-geïnspireerde Reem Acra-rok gedra met ‘n Marilyn Monroe-agtige bob-haarstyl.
Jong aktrise, matrikulant skitter in matriekafskeidrok
Sy vertel oor haar rol in die Netflix-drama “Ludik” en die rok wat al haar matriekafskeiddrome bewaarheid het.
Kampioenswemmer, gidshond hou lyf model
“Toe die skare vir ons hande klap en skree moes ek myself herinner om nie te begin huil nie. Niks kon my onder kry op daai oomblik nie.”
Foto’s: Plaaslike talent skitter op loopplanke by Paryse modeweek
Natasha Joubert, Mej. Suid-Afrika 2023, was onder drie bekende plaaslike gesigte wat Suid-Afrika se naam tydens die Paryse modeweek hoog gehou het.
Mej. SA binnekort op Paryse loopplank te sien
“Dit is so ʼn voorreg om in hierdie wonderlike stad, wat die episentrum van mode is, te wees.”
Wyle prinses Diana se ikoniese skape-trui verkoop vir miljoene
Diana het in Junie 1981 as 19-jarige die trui, waarop ʼn enkele swart skapie tussen ʼn patroon van wit skapies pryk, tydens ʼn polo-wedstryd gedra.
Dié stroopsoet manikuur-gier het TikTok aan’t gons
Video’s van die “stroopnaels” het reeds 10 miljoen kyke op TikTok gekry.
Topontwerper deel wenke vir deftige mansdrag
Of jy nou trou, matriekafskeid hou of regmaak vir ʼn deftige werksfunksie – Yihan Lourens-Brönn se wenke sal jou op jou beste laat lyk.
Video: Jong sakevrou se stokperdjie word volwaardige onderneming
“Dis natuurlik baie makliker om vir ʼn vaste salaris te werk, maar daardie bevrediging wat ʼn mens kry as jy die vrugte kan pluk van jou eie harde werk, is onvergelykbaar.”
Hoe om reg aan te trek: 10 reëls waarvan elke man moet weet
Hier is ʼn paar aantrek-reëls vir mans wat die toets van tyd deurstaan het.
Was jou klere reg sodat dit langer hou
Ons praat natuurlik dikwels oor watter kledingstukke om vir jou klerekas te kies en hoe om dit te stileer, maar wat doen jy wanneer jy die klere het?
Beplan die perfekte klerekas
Is jou klerekas ʼn opgaarplek vir allerhande klere wat jy oor die jare versamel het? Dan is dit tyd om iets daaraan te doen.
Mooiste modes op Oscars-tapyt te sien
Vir die eerste keer in byna ses dekades het die Oscars se kenmerkende rooitapyt ook ʼn nuwe, gedempte baadjie aangetrek.