Miskien is dit ʼn keerpunt in die posisie van Afrikaans in Suid-Afrika? Ons is nie in staat om die verlede te verander nie, maar ons kan van vandag af ʼn verskil maak aan die toekoms, skryf Alexander Mickel uit Duitsland, spesiaal vir Moedertaaldag.
Alles vir die sleutelwoord "Moedertaaldag"
Moedertaaldag en die belangrikheid om te lees
Wen ‘n heerlike boekprys met die komplimente van Lapa Uitgewers, ter viering van Moedertaaldag.
Vier jy vandag Moedertaaldag?
“Die viering van hierdie dag is ʼn bewys dat alle tale in die wêreld ewe belangrik geag behoort te word.”
Die keuse van onderrigtaal bepaal wie jou kind sal wees
Ons mag daarom nie vassteek by die argumente van globaliste dat Engels die taal van die toekoms is nie, maar moet ook dink wie die kind in die toekoms moet wees en waar sy of haar wortels moet lê.
Ope brief aan hoofregter Mogoeng Mogoeng
Ek skryf aan u na aanleiding van twee uitsprake van Afrikaanse geleerdes wat my in die naweek heeltemal tot stilstand geruk het. Albei is aangehaal in ’n berig in Rapport na aanleiding van die taalrusie rondom die Hoërskool Overvaal.
Lank lewe Afrikaans as moedertaal!
ʼn Mens kan met reg vra hoeveel daar werklik te vier is, gegewe die knaende en volgehoue aanslag op Afrikaans as onderrigmedium vanuit regerings- en ander oorde. Nie net Afrikaans word toenemend misken nie. Ook die land se ander inheemse tale word nie bevorder, ontwikkel of ʼn plek in die son gegun nie.
Verstaan vandag die waarde van taal
Vir ’n taal soos Afrikaans wat tot ’n streek en een of twee kultuurgroepe beperk is, sal sy voortbestaan afhang van ons vermoë om verby die aanhang van globalisering uit koue ekonomiese oortuigings, te tree.
Internasionale Moedertaaldag: Is daar iets om te vier?
So lank as wat mense hulle moedertaal bly praat en sing en lees, sal die moedertaal bly voortbestaan. Afrikaans sal groei en bloei om die braaivleisvuur, in die kerk en kroeg en kombuis.
Moedertaaldag: Dink, droom en leef Afrikaans
Droom, dink en leef in Afrikaans. Deur dit te doen, aanvaar ons verantwoordelikheid vir Afrikaans. Afrikaans is immers deel van ons DNS. Daarom is Afrikaans vir ons veel meer as net nog ʼn taal.
Gee aan elke kind ‘n stem in sy moedertaal, sê ATKV
In moeilike ekonomiese omstandighede is dit nodig om geld wys te belê, en die ATKV meen een van die beste beleggings is om moedertaalonderrig vir ons kinders moontlik te maak.
Innoverende oplossings noodsaaklik vir moedertaalonderrig
Die waarde van moedertaalonderrig, veral op laerskoolvlak, is onomstootlik bewys. In die veeltalige konteks van Suid-Afrika is dit egter geen geringe uitdaging nie.