ʼn Polisiebeampte van Somalië het gesê veiligheidsmagte het ʼn nag lange beleëring van ʼn hotel in Mogadisjoe beëindig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mogadisjoe"
Minstens 10 dood in aanval op hotel in Mogadisjoe
Minstens 10 persone is dood en meer as elf beseer in ʼn aanval op ʼn gewilde hotel in Somalië se hoofstad, Mogadisjoe.