Burgemeester Patrick Lipudi is op 12 Januarie dood en sy pos is sedertdien vakant.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mogale City"
Medelye ná dood van Mogale City-burgemeester
Lipudi is as ʼn steunpilaar vir sy gesin en ʼn nederige en eerlike staatsamptenaar beskryf.
Veldtog teen ‘omstrede’ Mogale City-stadsraad begin
“Die burgemeester is op ʼn onreëlmatige wyse in sy amp verkies deurdat hy tydens sy eie verkiesing as voorsittende beampte van die stadsraad opgetree het.”
EFF-raadslede wat ANC stem in die sop
“Dit is die hoogste vorm van verset vir revolusionêre lede van die EFF.”
ANC vat weer Mogale City
Die ANC is weer aan stuur van Mogale City in Krugersdorp aan die Wes-Rand nadat hul speaker, Patrick Naga Lipudi, Woensdagaand as die uitvoerende burgemeester verkies is.