Die persombudsman het die tydskrif Drum beveel om op sy voorblad om verskoning te vra aan die veroordeelde moordenaar Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en Zenith Mia.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Molemo Maarohanye"
Sanger skuldig aan moord
Die hip-hop sanger Molemo Maarohanye, oftewel Jub Jub, en sy mede-beskuldigde, Themba Tshabalala, is Dinsdag in die Protea-landdroshof skuldig bevind aan vier aanklagte van moord en twee van poging tot moord.