Ses pendelaars het onherkenbaar verkool en byna 60 mense is beseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Moloto-pad"
Ses sterf op Moloto-pad toe bus brand
Minstens ses persone is Vrydagmiddag dood toe ʼn bus op die berugte Moloto-pad aan die brand geslaan het.
Ongeluk eis vier op Moloto-pad
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat vier mense dood is ʼn kop-teen-kop-botsing in Limpopo.
Berugte Moloto pad eis lewens in nat weer
Verskeie mense is vanoggend op ’n nat Moloto pad in Pretoria dood.
Voetesleep om pad oor te dra lei tot sterftes
ʼn Vertraging deur die Gautengse departement van vervoer om die Gautengse deel van die Molotopad oor te dra na die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) vir opgraderings, het bygedra tot die dodetal op dié gevaarlike pad.
Ongeluk op Moloto-pad: Talle dood, beseer
ʼn Putco-bus het vroeg Woensdagoggend beheer verloor op die Moloto-pad in Pretoria en op sy sy beland het.
Gauteng-gedeelte van dodelike Moloto-pad ook aan Sanral oorgedra
Sanral beoog glo om die pad van ʼn enkelbaan na ʼn dubbele baan te verbreed.
Gemeenskap maak harte oop om Moloto-slagoffer te help begrawe
Nadat dit aan die lig gekom het dat die gesin nie genoeg geld het om Rochelle te begrawe nie, het die gemeenskap dadelik ingespring om te help.
Botsing op berugte Molotopad in Pta eis kind
Die Molotopad is die gevaarlikste pad in die land en het die hoogste getal aangetekende ongelukke.
Opgradering van Moloto-pad ‘’n prioriteit’
Die minister van vervoer se versekering oor die opgraderings volg nadat ses mense vandeesweek op die Moloto-pad dood is.
Moloto-ongeluk: Transitovoertuig het glo beheer verloor
“Alle pogings word aangewend om die naasbestaandes van die oorledenes op te spoor en in kennis te stel.”
Dodetal styg ná gru-ongeluk op Moloto-pad
ʼn Gepantserde voertuig was een van die voertuie wat in dié botsing betrokke was.
Moloto-pad gesluit: 4 dood, 60 beseer tydens ongeluk
Vier persone is dood en 60 persone beseer, waaronder 10 kritiek, tydens ʼn ongeluk Maandag op die Moloto-pad in Kameeldrift in Pretoria.
Moloto-pad eis nóg lewens
Vier mense is Vrydag dood in ʼn trompop botsing op die berugte Moloto-pad, noordoos van Pretoria.
Berugte Moloto-pad eis 6
Ses mense is dood en een persoon is ernstig beseer op die Moloto-pad naby die Kameeldrift-polisiehondeskool in Pretoria.
Berugte Moloto-pad eis nog ʼn lewe
Die berugte Moloto-pad in die noorde van Pretoria het Dinsdagoggend nóg ʼn lewe geëis.
Vier dood, 12 beseer in ongeluk
Vier mense is dood en 12 mense beseer in ʼn ongeluk op die R573 Molotopad naby Kwaggafontein in Mpumalanga.
Molotopad eis nóg lewens
Die berugte Molotopad buite Pretoria in Gauteng het Woensdag weer twee lewens geëis.
Massabegrafnis vir 29 busongeluk-slagoffers
Die 29 mense wat dood is nadat ʼn bus vandeesweek op die berugte Moloto-pad teen ʼn vragmotor gebots het, gaan oor die naweek begrawe word, het die Mpumalanga se departement van gemeenskapveiligheid Donderdag gesê.
Foto’s: Moloto-busongeluk: Putco, regering betuig meegevoel
Die regering en die busmaatskappy, Putco, het Dinsdag hul meegevoel betuig vir die naasbestaandes van die 29 slagoffers wat laat Maandagaand dood is nadat ʼn bus en ʼn vragmotor mekaar reg van voor op die berugte Molotopad getref het.