Mongezi Phike, die vyfjarige seun van Pretoria wat Dinsdagaand verdwyn het toe kapers met sy pa se motor in Bronkhorstspruit weggejaag het, is Sondagaand veilig en ongedeerd gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mongezi Phike"
Seun (5) steeds vermis ná kaping
Die polisie was teen Vrydag steeds op soek na ʼn vyfjarige seun wat sedert Dinsdagaand vermis word nadat sy pa se voertuig in Bronkhorstspruit in Gauteng gekaap is.