AfriForum Jeug het die raad van die Noordwes-Universiteit én prof. Dan Kgwadi, visekanselier, versoek om teen lede van die institusionele verteenwoordigende studenteraad (IVSR) op te tree.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Monica van Schalkwyk"
IVSR sê Puk-SR-voorsitter is steeds geskors; NWU benadruk heraanstelling
Die Noordwes-Universiteit het Dinsdag benadruk dat Monica van Schalkwyk, voorsitter van die studenteraad van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, heraangestel is as die ondervoorsitter van die institusionele verteenwoordigende studenteraad (IVSR).