Die ouerpaar wat glo hul vyf kinders jare lank in ʼn huis in Springs aangehou en mishandel het, het vir die eerste keer Vrydag saam in die plaaslike landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "monster"
Springs-gruwelhuis: Pa wil weer borg vra
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vyf kinders jare lank in ʼn huis in Springs aangehou en mishandel het, gaan na verwagting Vrydag weer om borg aansoek doen wanneer hy saam met sy vrou in die plaaslike landdroshof verskyn.
Persombudsman verwerp klag teen Beeld
Die persombudsman het ‘n klag teen Beeld oor die gebruik van die woord “monster”, om ‘n man van Springs te beskryf wat daarvan beskuldig word dat hy sy kinders aangehou en mishandel het, verwerp.
Springs-gruwelhuis: Ma doen aansoek om borg
Die ma van die vyf kinders wat glo jare lank deur hulle pa in ‘n huis in Springs aan die Oos-Rand aangehou en aangerand is, sal vandag aansoek doen om borg in die plaaslike landdroshof.
‘Modimolle-monster’: “Ons is gedwing”
‘n Medebeskuldigde van Johan Kotze, die sogenaamde ‘Modimolle-monster’, is glo gedwing om sy vervreemde vrou, Ina Bonnette, aan te val, het die Pretoriase hooggeregshof Maandag gehoor.
Bloed van lyk getrek vir vaderskaptoets
Die hooggeregshof het ‘n dringende interdik toegestaan dat bloed van ‘n man, wat in ‘n ongeluk gesterf het, getrek mag word om later in ‘n vaderskapstryd gebruik te word.