“Beeldmateriaal [van die voorval] wys dat dit alles in 30 sekondes gebeur het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Montana"
Twee in hof oor liggaam in kattebak
Wouter Beyneveldt (31) en André Oosthuizen (21) het Dinsdag in die Cullinan-landdroshof, oos van Pretoria, verskyn in verband met die moord op ʼn man wie se liggaam Sondag in die kattebak van ʼn motor gevind is.
Metropolisie maak gruvonds in motor se kattebak
“Lede van die publiek het nader aan die voertuig gegaan. Die motor het nog geluier, maar die bestuurder was nêrens te vinde nie.”
Lesersbrief: Die Pannekoektannie word mondig
“Om vir 21 jaar lank pannekoeke te staan en bak, sit nie sommer in enigeen se voorskoot nie. Altesaam 21 jaar in ʼn treiler is ʼn leeftyd van wind en weer, van hittige somers en koue winters.”
Pta-vrou sterk aan ná weermaglid haar glo skiet
Johan Harmse, haar verloofde, het ʼn Go Pro-kamera aan sy valhelm gehad, dit aangeskakel en die voertuig agterna gesit.
Vrou voor verloofde geskiet
Pretoria – “Die weermaglid het bloot net sy deur oopgemaak, ’n pistool reguit in haar bors gedruk en haar ten aanskoue van haar verloofde en ander motoriste geskiet.”
Drie Pta-kitskosrestaurante gelyktydig beroof
Drie kitskoskosrestaurante is Sondagaand in die noorde van Pretoria gelyktydig beroof, kort voor sluitingstyd.
‘Anoniem’: ʼn Eerlike blik op geweld teen vroue in SA
Die verhoogproduksie, Anoniem: dit kon jou naam wees, handel oor geweld teen vroue en is eersdaags by die Batter Boys Village in Montana in Pretoria te sien.
Gemeenskap staan saam om fudge-oom te help
Die gemeenskap van Montana, in die noorde van Pretoria, het gewys dat mense nog omgee vir hul naaste.
Video: Skikking kom 18 jaar ná slaggat-ongeluk
Annemarie Jacobs is al sedert 1996 in ‘n regsgeding met die Tshwane-metroraad gewikkel, nadat sy deur ‘n slaggat gery het wat oor die breedte van een motorbaan gestrek het.
Video: Tweeling amper ontvoer by winkelsentrum
Kringtelevisiebeeldmateriaal wys hoe ‘n vierjarige tweeling glo amper ontvoer word by die Zambezi Junction-winkelsentrum in Montana, noord van Pretoria.
PTA-man glo deur eksmeisie doodgeskiet
Lin Pretorius, ʼn 36-jarige vrou van Pretoria, het Dinsdag in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn in verband met die moord op haar voormalige kêrel.
Bejaarde in aftreeoord vermoor
Reina Louwrens (94) is oor die naweek in ‘n sekuriteitsaftreeoord in die noorde van Pretoria vermoor.