Die oorledene se vrou, skoonma en die vrou se vriend word verdink van sy moord.
Alles vir die sleutelwoord "moord"
Agt in hof oor lyke by uitgebrande voertuig
Die mans word aangekla van moord en ontvoering.
Heunis-hoewemoord: Man swaar gestraf
Sethlangu is in 2017 in hegtenis geneem na sy vingerafdrukke op twee ander misdaadtonele gevind is.
Twee vas vir moord op ouma
In ʼn afsonderlike voorval het ʼn verdagte in die hof verskyn vir moord op ʼn boer in Limpopo.
Wes-Kaapse tiener ná kerk vermoor
Carly Isaacs het die betrokke oggend by die aangedoen om haar kerkkleed vir ’n latere kerkdiens te kry.
‘Ervare’ Opod-ondersoeker op kleinhoewe vermoor
Die Onafhanklike Polisiedirektoraat het ’n ervare ondersoekbeampte verloor.”
Twee dood ná skietery by sportklub
Ses mans het in die kroeg ingebars en op klante losgebrand
ANC-raadslid kry lewenslank vir moord op man
Volgens getuienis het Magdaleen Titus ʼn buite-egtelike verhouding met haar drywer gehad.
Tiener se oom vas vir moord
Die meisie se ma haar dogter se liggaam, wat besig was om te ontbind, onder haar bed gekry.
Minister belê dringende vergadering oor paroolstelsel
Die minister van justisie sê hy is bekommerd oor die land se paroolstelsel aangesien twee moordbeskuldigdes ten tyde van dié moorde op parool uit was.
Tulbagh- moordverdagte was uit op parool
Die 8-jarige Reagan Gertse is vermoedelik verkrag voordat hy om die lewe gebring is.
Basketbalafrigter vas vir seun se moord
Die seun het die verdagte geken.
Vyfde verdagte vas ná grusame moord op ma
Dit het ook intussen aan die lig gekom dat ’n versekeringspolis voor die slagoffer se dood in haar naam uitgeneem is.
Wag by fotografiewinkel doodgeskiet
“Die beampte het sy lewe in gevaar geplaas om ons te beskerm.”
Lesotho se eerste minister daag nie op vir hofverskyning
Thomas Thabane was veronderstel om in die Maseru-landdroshof te verskyn op aanklag van moord.
2 wreedaardig op hoewe vermoor
Die berig bevat inhoud wat sommige lesers mag ontstel.
Pensioenaris in huis vermoor
’n Bejaarde vrou was Dinsdagoggend in haar huis doenig toe vier onbekende mans haar oorval het.
Drie doodgebrand naby Muizenberg
Die polisie kon nog nie die slagoffers uitken nie, aangesien hulle so erg verbrand is.
2 skuldig aan wrede moord op bejaarde
Anne Smith is in 2018 met ’n hamer in haar huis aangeval en is later in die hospitaal dood.
2-jarige deur venster doodgeskiet
Haar ma en boetie is in die voorval gewond.