ʼn 43-jarige man is einde Oktober in sy huis in Garsfontein vermoor.
Alles vir die sleutelwoord "moord"
Polisiebeampte vas ná ‘moordtog’
“Die polisiebeampte was op ’n moordtog en het sy vriendin noodlottig gewond terwyl sy na haar ouerhuis gehardloop het om hulp te ontbied.”
Jong polisiebeampte doodgeskiet
Die jong polisiebeampte se liggaam is met ʼn skietwond aan sy kop in die bestuurdersitplek van ʼn bussie aangetref.
Rashied Staggie in dieselfde straat as broer vermoor
Staggie se tweelingbroer, Rashaad, is in 1996 in dieselfde straat vermoor.
5 familielede in huis doodgeskiet
Ses mense van wie vyf familielede is Woensdagaand koelbloedig vermoor.
Man in hof ná gru-moord op vriendin
Die voorval is een van twee oor die naweek in dié provinsie waarin vroue deur mans vermoor is.
Onluste in Naboomspruit weens moord op inwoner
Die gemeenskap het geëis dat ʼn verdagte aan hul oorhandig word.
Jong ma se liggaam in huis gevind
Haar baba het nog in die slaapkamer gelê en slaap.
2 Gautengse polisiebeamptes doodgeskiet
Dié voorval is een van verskeie waarin polisiebeamptes oor die naweek gesterf het.
Polisievrou voor kinders tuis doodgeskiet
Die egpaar se drie kinders het kort ná die voorval traumabehandeling ontvang.
Polisieman skiet vrou, homself
Die polisiebeampte het na bewering eers die suster van sy vriendin geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
2 vas vir moord op Jeffreysbaai-bejaarde
Die man se liggaam is verlede week aan ’n stoel in die slaapkamer van sy huis in Wavecrest in Jeffreysbaai aangetref.
13-jarige vas vir moord
’n Polisie-ondersoek het ’n onverwagte wending geneem toe ’n ma haar kind by die plaaslike polisiestasie aangemeld het.
Welkom-polisieman swaar gestraf vir moord op familielede
ʼn Voormalige polisieman het verlof geneem om sy familielede te vermoor.
Tiener vas vir moord op tante
’n Tienerseun word aangekla van moord nadat sy tannie in ’n bedenklike toestand langs die pad aangetref is.
Pensionaris dood in huis aangetref
Die bejaarde se liggaam was aan ʼn stoel vasgebind.
Vermoorde eiendomsagent: Stryery lei glo tot moord
Die vermoorde eiendomsagent van Strand se bebloede liggaam is ontdek die dag nadat ‘n vriend by hom kuier.
Veewagter gevonnis vir moord op werkgewer
ʼn Veewagter is Maandag in die Oos-Kaap gevonnis, nadat hy verlede jaar sy werkgewer oor ʼn salarisgeskil vermoor het.
Kêrel in hof oor moord op ma, 2 kinders
Die ma en haar twee kinders se liggame is Donderdag gevind nadat hulle op 1 November as vermis aangemeld is.
Pa wat vier kinders hang gevonnis
Die man van Pinetown wat vroeër vanjaar sy drie biologiese kinders en sy stiefdogter vermoor het, is Woensdag gevonnis.