’n Eiendomsagent se liggaam is die naweek in sy woonstel aangetref.
Alles vir die sleutelwoord "moord"
Plaasaanval naby Nelspruit: Aanvaller doodgeskiet
ʼn Bejaarde paar en hul seun is Sondagoggend vroeg op hul plaas naby Witrivier buite Nelspruit, Mpumalanga, met pangas en ʼn byl aangeval.
Man twee keer lewenslank gevonnis vir moord, verkragting
ʼn Gevangene van die Goedemoed-gevangenis in die Vrystaat is tot twee keer lewenslank gevonnis nadat hy ʼn bewaarder vermoor en ʼn ander verkrag het.
Skamel geklede man dood gevind
Die Heidelbergse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn man dood aangetref is in 7de Straat, Spaarwater-kleinhoewes.
Verdagte vas vir moord op DUT-student
Die student is verlede maand met breinbeserings in ʼn hospitaal opgeneem nadat hy in ʼn lesingsaal op kampus met ʼn skerp voorwerp gesteek en sy skedel gedurende die aanval gekraak is.
Pa skiet seun: Pa en seun was glo vervreem van mekaar
Sharon Taylor vertel van haar kind se jarelange stryd met dwelms en wat hom eindelik gedryf het tot die kleinhoewe buite Vanderbijlpark waar hy in Maart vanjaar doodgeskiet is.
Rotsklimmer vermoor in Waterval-Boven
ʼn Rotsklimmer is die naweek dood tydens ʼn gewapende roof in Waterval-Boven, Mpumalanga.
Potch-broers vas vir moord; saak teen een teruggetrek
Twee broers van Potchefstroom het vanoggend op aanklagte van moord in die hof verskyn nadat hulle met die liggaam van een se meisie betrap is.
Nog een vas ná bejaarde egpaar se moord
Nog ʼn verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die Schourie-egpaar in Sophiatown, Gauteng.
Geen verdagtes ná moord op bekende sielkundige
Nog niemand is aangekeer ná die dood van dr. Mirah Wilks, bekende misdaadsielkundige van Johannesburg, nie.
Man in kusdorp vermoor
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn middeljarige man dood aangetref is in sy huis in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap.
Misdaadsielkundige wreed vermoor
ʼn Misdaadsielkundige wat verlede jaar haar doktorsgraad in haatmisdade verwerf het, is die naweek wreed deur rowers in haar huis vermoor.
Verdagte in hof vir moord op emeritus-predikant
Die verdagte het ooggetuies se beskrywing gepas van ’n vreemde man wat die dag voor Barnard se moord in sy erf opgemerk is.
Emeritus-predikant op kusdorp vermoor
Die buurvrou het na hom gaan soek en opgemerk dat die agterdeur van sy huis oopstaan.
3 vandag gevonnis vir bewaarder se grumoord
Quinton Williams is vermoor terwyl hy huis toe gestap het. [WAARSKUWING] Van die inligting in hierdie berig is grafies en nie geskik vir sensitiewe lesers of kinders nie.
Vrou van Modimolle vermoor
Sy is omstreeks 07:00 vir die laaste keer lewend gesien.
Man kry lewenslank vir moord op plaasbestuurder
Luan Preston is in Junie vanjaar in sy kamer op ’n plaas tussen Port Shepstone en Oslo-strand verskeie kere met ’n voorwerp gesteek en verwurg.
2 vas ná moord in Greytown
Die man se motor is tot stilstand gedwing waarna die verdagtes hom uit sy bakkie gesleep en in die kop geskiet het.
Meghan Cremer-moord: Verdagtes in hof
Cremer se liggaam is vanoggend omstreeks 01:00 in ʼn sandmyn op ʼn plaas in Philippi gevind.
Pastoor ook vas ná sakeman se moord
Die pastoor is die tweede verdagte om in verband met die moord in hegtenis geneem te word nadat ʼn familielid kort na die moord vasgetrek is.