“Die hof sukkel om sy [Pretorius se] weergawe te glo. Dit was nie sommer enige vreemdeling wat aan die brand was nie, maar sy vrou,” het landdros Tshepo Mokome tydens uitspraak in Stephan Pretorius se aansoek om borgtog gesê.
Alles vir die sleutelwoord "moorde"
Voortvlugtige 34 jaar ná moord gevonnis
Volgens die destydse verslag van die Waarheids-en-Versoeningskommissie (WVK) is Nxumalo in 1989 vermoor deur lede van die Chesterville A-Team tydens die politieke konflik tussen die UDF en ondersteuners van Inkatha.
Weinig vordering byna vyf jaar ná Lutzville-boer se moord
Jaco Louw se liggaam is destyds buite sy plaashuis aangetref. Jare later is die polisie steeds op soek na leidrade in die saak.
Boendoegeregtigheid dalk rede vir sewe se skietdood in KwaMashu
Die mans het almal in ʼn ry langs ʼn pilaar van die treinbrug gelê. Al sewe is in die kop geskiet.
Medelye ná sakeman se skietdood langs pad
Adriano dos Santos (35) is Vrydagoggend vroeg drie keer geskiet en vir dood agtergelaat.
Sakeman buite Hazyview vermoor
Die man het langs die pad stilgehou, waarna hy drie keer geskiet is.
Trokdrywer in kaping doodgeskiet; inwoners plunder produkte
“Benewens die rooftog en moord op ʼn onskuldige siel, het mense die vermetelheid om uit die vragmotor te steel terwyl die bestuurder leweloos in ʼn plas bloed gelê het.”
Polisie skiet twee by Ballito-landgoed dood
Polisiebeamptes van die KwaZulu-Natalse stabiliseringseenheid het inligting opgevolg oor waar die aanvallers hulle moontlik bevind en is na die huis op die ongenoemde landgoed waar die verdagtes op hulle losgebrand het.
Meer as 150 politieke moorde in KZN ondersoek
Bheki Cele, minister van polisie, sê daar is klaarblyklik gebiede in die provinsie waar “die loop van ʼn vuurwapen en nie onderhandelings nie oor koalisies besluit”.
‘Tree op’, pleit Cele by beamptes in gevaar
Ek pleit by julle: Moenie sterf met die hulpbronne en gereedskap wat ons vir julle gegee het nie.”
Drie dood in skietery by kuierplek
Hulle het onsuksesvol probeer om kontant by die kroegman te buit en het daarna die platejoggie in die kuierplek van sy toerusting beroof.
Ma vas oor baba in vlak graf
Huurders op die perseel wat sy besit, het haar uitgevra oor die baba nadat die kind glo skielik spoorloos was.
Moord op polisie: Verdagte ‘moes agter tralies gewees’ het
Cele, saam met genl. Fannie Masemola, nasionale polisiehoof, was gister in Kimberley waar hulle die families van konst. Okaetse Mandindi (35) en sers. Kedimetse Masilo (45) vertroos het. Hulle het ook terugvoer aan die bedroefde families gegee oor vordering met die ondersoek na die moorde.
VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde
“Saai se inisiatiewe om plaaslik en internasionaal ʼn groter bewustheid van plaasaanvalle te skep is daarop gemik om druk op die Suid-Afrikaanse regering, en veral die veiligheidsmagte, te plaas om die probleem te erken en die landelike veiligheidsplan in te stel.”
Plaasmoordsyfer styg
Volgens die polisie se jongste misdaadsyfers, wat Vrydag bekend gemaak is, is die meeste voorvalle in die Vrystaat en KwaZulu-Natal aangemeld.
Steeds geen geregtigheid vir Siphokazi Booi
Booi se suster het die afgelope week troosteloos in die hof gehuil waar Sithobele Qebe, haar vermeende moordenaar, weer verskyn het.
Vier gou vas ná moord op Grootvlei-boer
Die 79-jarige Theo Bekker en sy vrou is Sondagoggend deur vier verdagtes op hul plaas in Mpumalanga aangeval.
Taakspan ontplooi ná moord op NFP-wyksraadslid in KZN
Gewapende aanvallers het glo in die vroeë oggendure by die huis ingebreek, verskeie skote gevuur en daarna op die vlug geslaan.
Dickason-verdediging: Sy maak hul dood ‘uit liefde’
Lauren Dickason se verdediging het Woensdag in die hooggeregshof in Christchurch begin, met haar ma wat na verwagting binnekort sal getuig.
16-jarige getuig teen pa, nog drie oor polisiemoorde
Die polisiebeamptes het in Julie 2021 reageer op ʼn voorval van veediefstal in Mareestane, maar het nooit weer na die polisiestasie teruggekeer nie. ʼn Soektog na die twee beamptes het die polisie tot hul uitgebrande staatsvoertuig en hul oorskot agterin gelei.