Die polisiebeamptes het in Julie 2021 reageer op ʼn voorval van veediefstal in Mareestane, maar het nooit weer na die polisiestasie teruggekeer nie. ʼn Soektog na die twee beamptes het die polisie tot hul uitgebrande staatsvoertuig en hul oorskot agterin gelei.
Alles vir die sleutelwoord "moorde"
Dickason-verhoor: Boodskappe getuig van woede, wrok teenoor kinders – staat
In een van die boodskappe sê Dickason sy en haar man, Graham, is moeg en dat die kinders “wild, parmantig en ongehoorsaam” is.
Twee vas ná moord naby Dundee
Hennie Maritz se voertuig is ná sy moord gesteel en by een van die verdagtes gevind.
Nog een vas ná moord op polisiesersant
Drie verdagtes, onder wie die polisieman se weduwee, is kort ná sy skietdood aangekeer.
Hoofspeurder van Villiers vermoor
Ao. Neels du Rand is vier keer in die rug geskiet en in sy bakkie in ʼn veld gelos.
Reg in eie hande: ‘Gʼn vertroue in polisie’
Hoewel kenners sê daar is begrip met keelvol gemeenskappe wat soms reg in eie hande neem, kan en mag dit nooit geregverdig word nie.
Moordverhoor begin ná verdagte weer opgespoor word
Die verdagte is volgens inligting in Limpopo opgespoor.
Ouerpaar het talle vrae oor ondersoek na dogter se moord
Die ouers van ds. Liezel de Jager soek meer as anderhalf jaar ná haar moord steeds antwoorde terwyl die polisieondersoek bly sloer.
Man tronk toe vir moord op eksmeisie, ma
Hy is ook ’n verdere tien jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy tweejarige dogter en sy eksmeisie se broer probeer vermoor het.
Kyk: ‘Tronk toe’ hoor mans ná Benoni-nagklubmoord
“Die drie beskuldigdes is dalk almal eerste oortreders wat polisierekords betref, maar die bewyse toon dat hulle ʼn geskiedenis van geweld het,” het landdros Ian Cox tydens vonnisoplegging gesê.
Man op N1 doodgeskiet; broer gewond
Terwyl die broers hul motorbande omgeruil het, het ’n groep mans uit die veld te voorskyn gekom en die broers begin beledig. Hulle het daarna op hulle begin skiet.
Geen vrede vir kinders ná egpaar se gru-moord
“Ek het na buite gehardloop en my vrou gebel,” onthou Danie. “Ek het vir haar gesê sy moet kom. ‘Jou ma-hulle is dood’.”
Vermeende brandstofdiewe vas oor moord op polisieman
Die twee polisiebeamptes het leidrade opgevolg oor ʼn dieseltenkwa wat by ʼn myn geroof is toe daar op hulle losgebrand is.
Groepsgeding deur slagoffers van vuurwapengeweld
Die groep eis vergoeding vir die dood of beserings wat glo veroorsaak is deur die gebruik van vuurwapens wat ʼn polisiebeampte vroeër by die polisie gesteel en verkoop het.
Verskeie SA’ners deur Interpol gesoek
Dylan Taljaard, ʼn 26-jarige Suid-Afrikaner wat gesoek word in verband met die 2014-moord op sy vriendin, Shannon Lee Roberts, verskyn ook steeds op die lys.
Frustrasie met veediefstal lei dalk tot skietery
Die reeds gespanne situasie weens veediefstal in die Vrystaat het nou oënskynlik breekpunt bereik, ná ʼn stryery oor vee glo tot die skietdood van ʼn jong boer van die gebied gelei het.
Vrystaatse boer vas ná dodelike skietery
ʼn Skietery het uitgebreek tydens ʼn beweerde onderonsie tussen die boere nadat die een se vee glo die heining op ʼn buurplaas beskadig het.
Ma wat glo kinders moor, sterf
Nomboleko Simayile het Sondagaand in polisieaanhouding gekla dat sy siek voel.
Ma wat glo kinders moor in hospitaal
Daar bestaan ʼn redelike vermoede dat die beskuldigde nie geestelik geskik is om verhoor te word nie.
Rafferty-moordenaars swaar gestraf
Die egpaar se seun het getuig dat dit ná die moorde net te pynlik was om op die plaas aan te bly en dat die eiendom intussen verkoop is.