Een van die kinders het ontsnap en hulp gaan soek.
Alles vir die sleutelwoord "moorde"
Vyf veiligheidswagte by Pikitup-depot vermoor
Die werkers is nie van hul persoonlike besittings beroof nie en ook nie enige van die stad se eiendom nie.
Moord op polisielid mag nooit ‘vergeefs’ wees
Die ma van vier en ouma van nege het op 30 Desember gereageer op ʼn rooftog by ʼn supermark toe ʼn bende aanvallers losgebrand het op die voertuig waarmee sy op die toneel aangekom het.
Driejarige gered uit moordhuis
Bure het in die vroeë oggendure ʼn geskreeu uit die huis gehoor en die polisie ontbied.
‘Kultuur van moord’ in dele van O-Kaap moet stop – polisiehoof
Twee voertuie, deurspek met koeëlgate, is op die toneel gevind waar vier mense doodgeskiet en ʼn vyfde man gewond is.
Lyk van twee weke oue baba naby Stilfontein gekry
Die baba se hande en voete is met ʼn plastieksak vasgebind en die liggaampie was met ʼn lap bedek.
Gevriesde oorskot van man in Roodeplaatdam gekry
Die liggaam was erg geskend en is in plastiek toegedraai.
Man wat glo sewe op Kersdag vermoor, bly agter tralies
Ndou is ʼn verpleër wat hom kort ná die moorde aan die polisie op Thohoyandou gaan oorgee het.
Tweejarige in Belhar doodgeskiet
Die skietery hou vermoedelik met bendegeweld verband.
Veiligheidswag in verbyry-skietery vermoor
Twee ander slagoffers is ernstig beseer in die aanval.
Dogter vas ná ‘moord’ op haar gesin
Die polisie het die liggame van die 42-jarige pa, ʼn polisiebeampte, sy 40-jarige vrou, hul 18-jarige swanger dogter en sesjarige seun in ʼn plas bloed aangetref.
Kommer ná moord op aanklaer buite hof
“Die toename in aanvalle op diegene wat veg vir geregtigheid in ons land behoort ons almal te bekommer.”
Aanvallers ‘in uniform’ vermoor Jouberton-man
Die slagoffer se dogter het gaan ondersoek instel en is gewond toe daar ook op haar losgebrand is.
Vermoorde prokureur se eks in hof
Linda van den Heever is kort ná die skietery in ʼn woonstel op Hennenman aangekeer.
KZN-man sterf ná hy ouers teen rowers beskerm
“Jy het jou gesin gered. Jy het hulle beskerm. Jy het die stryd deurstaan. Rus in vrede, broer.”
Trane by moordverhoor: ‘Jammer vir wat ek aan julle gedoen het’
“Ek dink deesdae die tannie sou – as sy my nou kon sien – iets sê soos: My kind, hoekom doen jy so iets?”
Niemand nog vas ná moord op Lindley-boer
ʼn Lid van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het op die jong boer se liggaam in die Barrage-omgewing afgekom.
Verhoor van boervrou se vermeende moordenaar later hervat
Poenkie Bisset se man het in Desember verlede jaar op haar lewelose liggaam afgekom.
Familie eis geregtigheid ná moord op sakevrou
Nadat Glenda Ndlanzi voor Voortrekkers in Centurion doodgeskiet is, het haar geliefdes die veldtog #whokilledglenda van stapel gestuur om meer druk op die owerhede te plaas.
Deurbraak ná moord op polisiehoë
Dieselfde bende is glo verantwoordelik vir verskeie ander moorde, kapings, verkragtings en rooftogte in die gebied.