“Ek dink deesdae die tannie sou – as sy my nou kon sien – iets sê soos: My kind, hoekom doen jy so iets?”
Alles vir die sleutelwoord "moorde"
Niemand nog vas ná moord op Lindley-boer
ʼn Lid van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het op die jong boer se liggaam in die Barrage-omgewing afgekom.
Verhoor van boervrou se vermeende moordenaar later hervat
Poenkie Bisset se man het in Desember verlede jaar op haar lewelose liggaam afgekom.
Familie eis geregtigheid ná moord op sakevrou
Nadat Glenda Ndlanzi voor Voortrekkers in Centurion doodgeskiet is, het haar geliefdes die veldtog #whokilledglenda van stapel gestuur om meer druk op die owerhede te plaas.
Deurbraak ná moord op polisiehoë
Dieselfde bende is glo verantwoordelik vir verskeie ander moorde, kapings, verkragtings en rooftogte in die gebied.
Lewenslank vir oudpolisievrou oor reeksmoorde
Ndlovu was ʼn gerespekteerde sersant in die polisie voor sy van ses moorde beskuldig is.
Man vas oor vriendin se liggaam onder bed
Die vermeende moordenaar se suster het op die slagoffer se liggaam, toegedraai in ʼn laken en ʼn kombers, in die huis afgekom.
Man wat student glo opkap wil nie meer homself verdedig
Nosicelo Mtebeni se liggaam is in die Quigney-omgewing aangetref is. Op die toneel was ook ʼn swart sak met ander liggaamsdele.
Driedubbele moord op Delft-straathoek ondersoek
Die motief vir die skietvoorval moet nog bepaal word.
Moord op leraar ruk Suidkus-gesin, gemeente
Ds. Liezel de Jager se liggaam is vroeg Woensdagoggend op die pastorie se erf aangetref.
LUR van Mpumalanga vas oor moord, poging tot moord
Die man het hom, vergesel van sy prokureur, aan die polisie oorgegee.
Sewejarige sterf in skietongeluk
Die kinders het die vuurwapen, wat glo aan hul oupa behoort, onder ʼn bed gekry.
Geen lang uitstel vir jong beskuldigdes in nagklub-moordsaak
Een van die beskuldigdes het ʼn hooggeregshofaansoek ingedien waarin hy vra dat die streekhof se besluit om nie ontslag toe te staan nie, hersien word.
Moordenaar wil ‘geregtigheid ontwyk’ met aansoek om mediese parool
Carl Schoombie se familie sê terwyl sy moordenaar tot dusver geen berou getoon het nie, soek sy familie nou simpatie in ʼn “gedramatiseerde dokumentêre artikel” terwyl hy aansoek doen om mediese parool.
UV rou ná dood van twee studente
Die polisie ondersoek albei voorvalle.
Gemeenskap rou ná skietdood van onderwyser
Die verdagtes, glo jong mans, is dalk oudleerders van die skool.
Geliefde Springs-sakeman sterf toe rowers toeslaan
“Steph, ek gaan dood …” het Johan aan sy vrou gesê kort voor hy gesterf het.
Jaloerse vrou wat met suur gooi skuldig aan moord
Ngidi het haar slagoffer daarvan beskuldig dat sy ʼn verhouding met haar man gehad het.
Cele eis swaarder strawwe vir polisiemoordenaars
Die minister het die polisiebeamptes se geliefdes verseker dat hul moordenaars nie ongestraf sal bly nie.
15-jarige van moord aangekla ná leerder se steekdood
Die kinderhof sal die saak volgende week aanhoor.