Die hoërskool op Kimberley het oënskynlik eers van die seun se betrokkenheid by die saak bewus geword nadat hy reeds daar begin skoolgaan het.
Alles vir die sleutelwoord "moorde"
Ma vergiftig glo haarself, kinders
Kommer oor geld het moontlik tot die voorval aanleiding gegee.
Aanvaller skiet polisieman in vriend se huis
Die polisiebeampte het nog sy uniform aangehad toe hy ná sy skof by ʼn vriend se huis aangedoen het.
Pa verloor moedige stryd ná rowerskote
“Sy het vir my gesê volgens die dokters was daar ʼn 99%-kans dat hy nie gaan oorleef nie, maar sy het tog vasgehou aan die 1%.”
Claus Schroeder-moord: Duitsers eindelik gevonnis
Die hof het die staatsaanklaer en die ondersoekbeampte van die Valke geloof vir die “buitengewone poging” om die saak te ondersoek en met vervolging voort te gaan. Schroeder se liggaam is nooit gevind nie.
Lewenslank vir rower wat moor
Marasha en sy makkers het op 1 Mei 2017, gewapen met vuurwapens, wagte en werkers by die Shoprite-winkel gyselaar gehou en beroof.
Swaar straf vir tuinier wat bejaarde vermoor
Morris Maripa het Trudie Grebe vermoor en met haar selfoon gevlug.
Verdagte wil skuldig pleit ná moord op Pta-man
Johan Martin Kichebrand wou nie regsverteenwoordiging hê nie en wou ook nie aansoek doen om borgtog nie.
Deurbraak in ondersoek ná moord op Pta-man
Toe Jaco Geldenhuys vroeër vandeesmaand spoorloos verdwyn het, het sy geliefdes dadelik besef daar is groot fout.
Buitelander vas ná moord op afgetrede polisiehoë
Jongile is tydens ʼn huisrooftog doodgeskiet.
Jong man op dansvloer in PE doodgeskiet
Die aanvallers het klapmusse gedra en verskeie skote geskiet.
Man sterf ná kollega hom glo met slypmasjien pak
Die twee was besig om aan ʼn dak te werk toe ʼn stryery ontstaan het.
Ondersoek na aftree-oordmoord afgehandel
Daar moet nou besluit word of die saak teen Tersius du Plessis na die streekhof of direk na die hooggeregshof oorgeplaas moet word.
Man vas wat vrou glo doodkap
Die man het vantevore ʼn opgeskorte vonnis vir ʼn sakerooftog ontvang.
Oom slaan 7-jarige glo dood
Die kind se ouma het hom glo vergeefs teen sy oom probeer beskerm toe dié ʼn breekyster gegryp het.
Bendelede skuldig aan driedubbele moord
Ten spyte van doodsdreigemente het die ondersoekspan steeds met die vervolging volgehou.
Behuisingsamptenaar sterf in koeëlreën
Die departement het sy skok oor die “sinlose moord” uitgespreek.
Vier keer lewenslank vir pa wat moor
Die kinders se liggame is op twee verskillende plekke in die Burgersfort-omgewing aangetref.
Twee in hof ná moord op verlamde boer
Die aanvallers het Neil McKay na sy huis geneem en hom vermoedelik daar in sy rolstoel verwurg.
Bure probeer baba red uit huis
Inwoners het die angstige geskreeu van die baba gehoor en hulle na die huis gehaas.