Johannes Christiaan de Jager, wat verlede Dinsdag skuldig bevind is aan die moord op twee tieners, se vonnisoplegging begin Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "moordenaar"
‘Reeksmoordenaar’ skryf glo gedigte
Die polisie in Japan het Dinsdag gesê hulle is op soek na ‘n moordenaar, wat glo gedigte skryf, nadat die liggame van vyf mense in ‘n klein dorpie opgespoor is.
Moordenaar kry ligter vonnis oor k-woord
ʼn Werker wat sy bejaarde werkgewer vermoor het, is gister ʼn ligter vonnis opgelê omdat die man hom glo nie betaal het nie en hom ʼn k****r genoem het.