“Ek staan nou hier in my huis en ek kan amper intrek. Dit is alleen deur die genade van die Here. Niks anders nie. Ek kan nooit sê dit is die huis wat op 30 Desember 2018 afgebrand het nie. Dit is heeltemal ’n nuwe huis. En ek glo ook die Here het groot drome vir my binne hierdie huis.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Morawiese Kerk"
Slopery begin ná brand op Wuppertal
“Streng beheermaatreëls sal toegepas word en motoriste, onder wie toeriste, word aangemoedig om die dorp te vermy.”
Foto’s: Wuppertal ’n tranedal ná verwoestende brand
“Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers.”