Hoe sal ʼn mens ooit werklik met akkuraatheid kan antwoord? Hierdie onsekerheid, wat maklik vir ouers ʼn bron van angs kan word, kan egter ook ʼn rede wees vir opwinding.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MOS-Wêreldwyd"
Pasgemaakte onderrig vir jou gesin makliker as wat jy dink
Die kurrikulum is interaktief, geheel aanlyn beskikbaar, en kan reg oor die wêreld gevolg word. Ongeag hoe jou gesinseenheid lyk, wil MOS-Wêreldwyd jou kind se uniekheid omarm en vier.
Gee jou kind die voordeel van wêreldklas toekomsgerigte onderrig
MOS waarborg een-tot-een terugvoer, laat leerders toe om teen hul eie pas te leer, en rugsteun jou en jou kind met uiters bekwame leerbestuurders en vakkundiges.
MOS-inisiatief bou aanlyn tuisskool
Die splinternuwe aanlyn tuisskool MOS Wêreldwyd sal na verwagting in Januarie 2021 vir graad 7- tot 9-leerders oopmaak.