Met sy wonderlike droë humorsin altyd teenwoordig, verklaar Wessel dat hy die tweede Afrikaner is wat ʼn boek in Rusland vrystel. En as jy dalk wonder wie die ander Afrikaner was, wel, niemand anders nie as Wessel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Moskou"
10 dood ná brand by ouetehuis
Nog ’n mens is oor die naweek in Rusland dood toe ’n brand uitgebreek het by ’n hospitaal wat Covid-19-pasiënte behandel.
Dodelike skietery ure ná Poetin-toespraak
Die aanval was moontlik beplan om dieselfde tyd as Poetin se toespraak plaas te vind.
Vive la France!
Frankryk, wat ons landjie in 1688 ’n stuk of 200 Hugenote-gesinne geskenk het, het Suid-Afrika se geskiedenis onherroeplik geraak. Die verstommende kulturele bydraes van die Du Plessis’s, Du Toits, Bothas, Jouberts, die Retiefs en baie ander loop soos ’n goue draad deur ons geskiedenis.
Bus ploeg deur Moskou-metrostasie
Vyf persone is dood en minstens 15 beseer toe ʼn bus Maandag deur ʼn treinstasie geploeg het.
Wladimir Poetin – die Russiese kragreus teen die Weste
Tans is Poetin Rusland en Rusland word gedefinieer deur Poetin. In die Russiese mentaliteit wat ʼn sterk leier aan beheer wil sien, kan ʼn mens kwalik insien dat ʼn ander leier Russiese belange beter sal beskerm as Wladimir Poetin.
[Video] Baba sonder arms eet met haar voetjies
Die meeste babas moet met speelse rympies oor vliegtuie en vinnige motors gepaai word om hul kos te eet. Dis egter nie vir almal so nie: ʼn video van ʼn baba, wat sonder arms gebore is en haarself met haar voete leer eet het, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Teenstrydige nuus oor Russiese konvooi na Oekraïne
Teenstrydige berigte oor die konvooi met humanitêre hulp wat uit Moskou na die rebellebeheerde gebiede in Oekraïne onderweg is, word steeds ontvang.
Twee vas oor moltreinongeluk; dodetal styg
Twee beamptes is in hegtenis geneem en Woensdag is tot dag van nasionale rou uitgeroep ná ʼn moltreinongeluk wat Dinsdag in Moskou plaasgevind het.
Moskou-moltreinongeluk eis 12
Minstens 12 mense is Dinsdagoggend dood en meer as 120 beseer toe ‘n moltrein in Moskou tydens spitstyd sowat 200 meter van ‘n stasie af ontspoor het.