ʼn Noodboodskap is op ʼn WhatsApp-groep uitgestuur dat ʼn persoon by die St Blaize-staproete by die Mosselbaai-gholflandgoed van die kranse in die see geval het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mosselbaai"
Man gevonnis na hy 96-jarige seksueel aanrand
Mark Labuschagne (37) het by ’n aftreeoord in Mosselbaai gewerk waartydens daar twee voorvalle plaasgevind het. Daar is ook kinderpornografie op sy selfoon gevind.
Wen: Dias-somerfees in Mosselbaai is om die draai
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Dias Summer Festival in Mosselbaai op Vrydag 17 Desember.
Man vas wat na olieplatform by Mosselbaai swem
Die man is glo om 04:30 op die voetstuk van dié platform aangetref en in hegtenis geneem.
Vermiste man se voertuig gevind
“’n Ontbinde liggaam van ’n man is binne die motorwrak gevind.”
Total onttrek aansoek om eksplorasie
Dié nuus word as ’n oorwinning vir die geraakte gemeenskappe en omgewing aan die Kaapse Suidkus bestempel.
Foto’s: Verken die geheime Gourikwa
Iewers aan die kus tussen Mosselbaai en Stilbaai, ’n hele ent van die hoofroete, lê Gourikwa – ’n versteekte natuurreservaat van 2 000 hektaar met ’n ongerepte kuslyn van 5 km.
Talle se trouplanne daarmee heen ná man hulle glo inloop
Sowat 50 bruidspare wat derduisende rande aan ʼn troukoördineerder betaal het, is woedend nadat die onderneming die afgelope week sy deure gesluit het.
Jong man vermis in see by Diasstrand
’n Soektog deur die polisie se duikeenheid gaan onverpoos voort.
FAK vereer vroue vir dienswerk
Die FAK het vandeesweek aan verskeie vroue erkenning gegee vir hul dienswerk om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis te bevorder.
Vrou glo seksueel aangerand by isolasiefasiliteit
ʼn Vrou is glo seksueel aangerand by ʼn isolasiefasiliteit in Mosselbaai in die Wes-Kaap.
Man vas vir seksuele aanranding van bejaarde vroue
“Beeldmateriaal het gewys hoe die man ʼn vrou van 96 jaar oud seksueel mishandel.”
Omstrede vismeelfabriek kry groen lig in Wes-Kaap
“Ons dorp gaan vrot,” sê ontevrede inwoners.
Só lyk Mosselbaai se Covid-19-getalle
Mosselbaai se munisipale bestuurder, Thys Giliomee, sê hy is uiters bekommerd oor die toenemende aantal gevalle van Covid-19 op die kusdorp en in die nabye munisipale omgewing.
Vier verkool in gru-botsing naby Mosselbaai
Nooddienswerkers was ure lank op die toneel.
Maak ’n draai by Mosselbaai se eie jenewerskool
Mense stroom deesdae na dié skool wat in Maart verlede jaar sy deure oopgemaak het.
Foto’s: SA kry langste glykabel oor see
“Dit gaan 1,1 km van skreeuende plesier wees.”
Foto’s: Historiese skoener in Mosselbaai geanker
“Sy het ʼn staalromp wat met klinknaels geheg is soos dit destyds die gebruik was.”
Afrikaans is Groot Somerfees ploeg terug in Suid-Kaapse gemeenskap
“Met dié projek plant Afrikaans is Groot ook sy wortels in die Suid-Kaap en gee daardeur terug aan ons lojale ondersteuners in dié gebied,” het Elvis gesê.
Groenste munisipaliteite in Wes-Kaap aangewys
Die Wes-Kaapse regering het vroeër die week sy groenste plaaslike munisipaliteite vir 2019 aangewys.