Die Oostenrykse Moto GP is Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg gejaag en Ducati het eerste en derde oor die wenstreep gejaag.
Alles vir die sleutelwoord "Moto GP"
MotoGP: Hoë berge en vinnige versnelling wag
Die Oostenrykse MotoGP word komende Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg gejaag.
Moto GP: Ducati slaan die kitaar in Tsjeggië
Die Tsjeggiese Republiek se Moto GP is Sondag ná ʼn blaaskans van twee weke gejaag.
MotoGP: Marquez slaan die kitaar
Die groot vraag op almal se lippe is of daar enige jaer is wat die oorheersing van Marc Marquez (Repsol Honda) kan elimineer.
Moto GP: SA se Brad Binder wen eerste wedren in Moto2 klas
Suid-Afrika se Brad Binder het die naweek sy kontrak met die Moto2-span Red Bull KTM Ajo hernu en hulle daarvoor bedank met ’n sege in die wedren.
Motorwedrenne: Verstappen wen in F1 en Marques in Moto GP
Die Oostenrykse Formule Een Grand Prix (die negende wedren van die seisoen) is Sondag op die “Red Bull Ring” deur Red Bull se Max Verstappen gewen. Kimi Räikkönen (Ferrari) het die tweede plek ingeneem en Sebastian Vettel (Ferrari) was derde.
Moto GP: Ducati spog met spoed, Honda werk hard
Daar was verskeie ongelukke en net 13 jaers het die wedren voltooi.
Moto GP: Renjaers se oë op Marquez
Marquez is 23 punte voor Valentine Rossi wat spog met 72 punte. Dit is egter merkwaardig dat die volgende vyf posisies deur net sewe punte geskei word.
Moto GP: Ducati’s se groot dag in Italië
Die sesde Moto GP van die seisoen is Sondag in Italië gejaag.
Moto GP: Derde oorwinning in ʼn ry vir Marquez
Die vyfde Moto GP van die seisoen is Sondag op Le Mans in Frankryk voor 105 000 toeskouers gejaag.
Moto GP: Drie ongeluksvoëls gaan terugveg
Die groot vraag op almal se lippe is hoe die twee Ducatis gaan reageer nadat hulle beide uit die wedren was ná ʼn ongeluk.
Moto GP: Groot drama in Spanje
Die vierde Moto GP van die seisoen is Sondag in Spanje afgehandel.