Brad se jonger broer, Darryn (Yamaha) het in die vyfde rondte geval en sy drome was daarmee heen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MotoGP"
Motorfietsrenne: Binder-broers jaag weer van agter af
Brad Binder sal later vandag in die 11de plek wegspring.
MotoGP: Binder eindig negende ná hy sy plek oopveg
Binder wat 17de weggespring het nadat hy Saterdag tydens kwalifisering geval het, het Sondag gaandeweg sy plek oopgeveg.
Maak Binder gerus die volgende 007
“Brad het vandag iets merkwaardig gedoen en om sonder die geskikte bande in hierdie omstandighede staande te bly is ’n merkwaardige prestasie.”
Motorfietsrenne: Vaal dag vir Binder-broers
In die MotoGP het ouer broer, Brad, in die 21ste posisie weggespring nadat hy bandeprobleme in kwalifisering ondervind het.
Brad Binder agtste in Spanje
Dit was ʼn naweek sonder te veel drama vir die Binder-broers in die Kataloniese Grand Prix wat Sondagmiddag in Barcelona plaasgevind het.
Binder-broers eindig albei vyfde in gedempte atmosfeer
Die MotoGP-jaers het kort voor die wegspring twee minute van stilte gehandhaaf ter ere van die 19-jarige Jason Dupasquier.
MotoGP: Brad sit weer broer Darryn ore aan
Die MotoGP is deur Fabio Quartararo (Yamaha) van Frankryk gewen.
Motorfietsrenne: Die Binder-gesin stewig in kollig
Wat Binder se prestasie meer merkwaardig maak, is dat hy in die 18de posisie weggespring het en in die laaste rondte nog tiende was.
MotoGP: Broer maak op vir Brad se agterstand
Darryn Binder was vir die eerste paar rondes voor.
MotoGP: Hartseer dag vir Krugersdorp se Binder-gesin
Brad, wat sesde weggespring het, het tot vierde opgeskuif, maar sy fiets het onder hom uitgegly en hy kon nie die wedren voltooi nie.
Binder-broers maak opslae, al ontwyk die podium hulle
Hoekom lewer vanjaar se MotoGP soveel opwinding?