Die Openbare Beskermer het uit eie inisiatief ʼn ondersoek na die R10 miljoen-aankoop van die motorfietse gedoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "motorfiets-ambulanse"
Oos-Kaapse gesondheidsramp in parlement ontbloot
Dis baie erger as wat enigeen gedink het. Basies het die Oos-Kaapse regering geen voorbereiding vir die koronavirus getref nie.
Covid-19: Wiele kom af in Oos-Kaap
Toe die virus sy tande by die Oos-Kaap inslaan, het die provinsiale gesondheidstelsel spoedig soos ʼn kaartehuis inmekaargetuimel.
Kyk: Ambulans-motorfietse ‘apartheid se skuld’ – minister
Die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid het apartheid die skuld gegee vir die omstrede motorfietsambulanse-sage
Oos-Kaapse motorfiets-ambulanse is ʼn ‘flop’ – minister
Die Oos-Kaapse departement het ook nou reageer op toenemende kritiek jeens die omstrede motorfiets-ambulanse
Ondersoek na Oos-Kaap se omstrede motorfiets-ambulanse
“Die verkryging en verskaffing van beskermende toerusting was van begin tot einde ʼn gemors en nou koop ons bromponies waarvan niemand enigiets geweet het nie.”
Dringende ondersoek na motorfiets-ambulanse in Oos-Kaap gevra
“Dié motorfietse is nie geskik vir pasiëntvervoer enige plek in die land nie, wat nog te sê van die landelike Oos-Kaap met weinig tot geen padinfrastruktuur nie.”
Oos-Kaap gekap oor 100 nooddiens-motorfietse
Die departement van gesondheid in die Oos-Kaap word uit verskeie oorde gekritiseer vir die aankope van 100 mediese nooddiens-motorfietse om pasiënte in afgeleë gebiede te bereik.