“My grootste motivering is die MNS-pasiënte wat enigiets sal doen om weer te kan hardloop.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "motorneuronsiekte"
André Schwartz vertel van sy gesondheidstryd
“Ek het natuurlik gesukkel met die diagnose, jou hele lewensuitkyk verander. Wat jy gedink het is ʼn toekoms, is glad nie meer daar nie en wat jy gedink het is more, is ʼn twyfel.”
Man draf meer as 1 000 km op trapmeul vir siekte
Basson was verlede jaar ook in die media toe hy op ʼn passasierskip in Alaska die Comrades-marathon op ʼn trapmeul voltooi het op dieselfde tyd as wat dié marathon in Durban gehou is.
‘Joost se siekte’ tref Skotse lynstaanyster
Hy verkwalik rugby geensins vir die feit dat hy motorneuronsiekte (MNS) opgedoen het nie.
‘Ice Bucket’-uitdagings: Deurbraak vir MNS
Die webwerf Health het Woensdag berig wetenskaplikes het ʼn beduidende deurbraak in navorsing oor motorneuronsiekte (MNS) gemaak nadat meer as bykans R1,4 miljard vir navorsing met die Ice Bucket-uitdagings ingesamel is.
Oud-Springbok Tinus Linee oorlede
Die oud-Springbok en WP-senter Tinus Linee (45) is Maandagoggend ná ʼn stryd teen motorneuronsiekte (MNS) oorlede.
Video: Joost durf yswater aan vir bewustheid
Wêreldwyd doen almal, van gewone burgers tot bekendes, nou hulle deel om bewustheid van motorneuronsiekte te kweek.
Video: Barmhartige samaritaan stap ver vir navorsing
Oud-president Nelson Mandela en Joost van der Westhuizen is albei op Mandeladag vereer deur ‘n man wat gaan geld insamel vir navorsing oor motorneuronsiekte.
Nog ʼn Springbok ly aan Joost se siekte
Die voormalige Springbok-rugbyspeler, Tinus Linee, is ook gediagnoseer met motorneuronsiekte waaraan Joost van der Westhuizen ly.