’n Snorkam, baardolie en ’n bietjie selfvertroue is al wat die manne gaan nodig hê dié November.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Movember"
Toets jouself: Wat sê jou snor en baard oor jou?
Vir Movember-maand het ons dit goedgedink om so ʼn bietjie ondersoek in te stel oor die verskillende snorre en baarde wat mans dra. Volgens Feedgag.com sê jou snor baie oor jou persoonlikheid – kyk gerus of dié ontleding by jou pas …
Movember: Peter de Villiers gee raad vir snorre
“As jou snor nie groei nie, of onderpresteer, kan jy nie jou snor die skuld daarvoor gee nie. Dit is te wyte aan die bestuur. Die snor kan slegs presteer met goeie bestuur. Jy benodig die regte toerusting: die beste baardknipper, skêr en skeermes. Jy kan nie ’n stick gebruik en resultate verwag nie.”
Wat is Movember?
Hierdie maand gaan jy ʼn klomp snorre sien – meer as gewoonlik. Jy weet seker dit is Movember-maand, maar weet jy dat daar soveel meer…
Reëls vir Movember: Só maak mens
As jy jaarliks aan dié inisiatief wat in November aangebied word deelneem, weet jy al wat dit behels en hoe jy moet maak. Vir diegene wat nie seker is nie, hier is wat jy moet doen tydens Movember-maand.
[Foto’s] Movember-man wil bewusmaking skep oor kanker
Hoewel “Movember”-maand vir baie mans ʼn geleentheid is om ʼn snor of ʼn baard te kweek, het dié inisiatief ʼn groter doel as blote pret.
Video: Movember: Ben Bekbesem gee raad
AfriForum het besluit om op ʼn komiese manier te help om ʼn bewusmaking van Movember te skep deur ʼn “kenner” op die gebied van snorre te nader.