Transformators en palissades van ʼn werkende substasie is ook gesteel.
Alles vir die sleutelwoord "Mpumalanga"
Veiligheidswag by skool in Nelspruit vermoor
ʼn Veiligheidswag is dood ná rowers toegeslaan het op ʼn laerskool in Daantjie, Nelspruit in Mpumalanga.
Motoris sterf ná hy by ongelukstoneel stilhou
“ʼn Derde persoon was ʼn motoris wat by die toneel stilgehou het. Hy is met sy aankoms dáár deur ʼn ander voertuig getref.”
Gru-botsing in Mpumalanga eis vier
Die ongeluk het op die N2 tussen Piet Retief en Ermelo plaasgevind.
Video: Kroegeienaar skrik groot toe rowers toeslaan
Isabell Rabie was al vele kere die slagoffer van misdaad, maar dit is die heel eerste keer wat sy in die loop van ’n vuurwapen moes vaskyk.
Skietery in Nelspruit eis 2
Drie mans is in ’n Volkswagen Polo deur ’n onbekende aantal gewapende verdagtes voorgekeer.
Man dood toe motor met tenkwa bots
Die tenkwa het glo stilgestaan ten tyde van die voorval.
Oud-politikus moet miljoene terugbetaal aan onderwysdepartement
Die voormalige leier van ʼn politieke party en bekende sakeman in Mpumalanga, moet binne ʼn week begin om R3 miljoen terug te betaal aan die departement van onderwys.
Drie plaaswerkers sterf in ongeluk
Drie plaaswerkers is dood in ʼn ongeluk in Piet Retief in Mpumalanga.
Sepie-aktrise se moordenaar gevonnis
ʼn 25-jarige man is Woensdag gevonnis in verband met die moord op Thandeka Emigrant Mdeliswa (34), wat veral bekend was vir haar rol as Khanya in die sepie iKani wat op SABC1 uitgesaai word.
Lewenslank vir man wat bejaarde vermoor
Shaun Oosthuizen het Woensdag skuldig gepleit op die 85-jarige Hetta Potgieter se moord.
Man pleit skuldig jare ná moord op bejaarde
Hetta Potgieter (85) se liggaam is in 2018 in haar selfsorgeenheid by ʼn versorgingsoord in Mbombela gevind. Haar hande was vasgebind en daar was ʼn voorwerp om haar nek.
Trokke, bakkie brand naby Ermelo
Polisiebeamptes het ook onder die geweld deurgeloop.
Pastoor ná ongeluk: ‘Die Here het vir my lewe geveg’
Dokters was oortuig Cyzelle Fincham gaan nie die ongeluk oorleef waarin ʼn Polaris-veldvoertuig op haar te lande gekom het nie.
Gru-ongeluk in Bethal eis 4
Paramedici het met hul aankoms op die toneel twee opgefrommelde voertuie aangetref.
Twee sterf toe vragmotor, motors bots
Paramedici het by hul aankoms op die toneel die gebrande vragmotor langs die pad aangetref.
Krisis dreig oor Bethal se krag
“As Bethal tussen twee tot drie ure krag per dag het, is dit baie.”
Vermeende blouligbende aangekeer
Die verdagtes het hulself as polisiebeamptes voorgedoen en motoriste op die N3 by Grootvlei en N12 by Delmas na bewering beroof of gekaap.
Aanvallers stig brand, lok boer na buite
Robbie Kuhn is ure lank deur rowers op sy plaas aangehou en aangerand.
Kommer oor dreigende medisynetekorte in Mpumalanga
Die departement hou egter vol probleme met die verskaffing van voorraad is uitgestryk.