ʼn 18-jarige verdagte is in hegtenis geneem nadat hy glo Woensdag ʼn Kaapstadse metropolisiebeampte doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mpumelelo Hubert Xakekile"
Groot beloning om polisiemoordenaars te vang
ʼn Metropolisiebeampte van Kaapstad is Woensdag doodgeskiet en Patricia de Lille, die burgemeester, ʼn het groot beloning uitgereik om die skuldiges te vang.