McCain Foods SA het bevestig dat hulle ondersoek sal instel ná ʼn dooie muis glo in ʼn pak bevrore boontjies gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "muis"
Dooie muis in gevriesde boontjies gevind
ʼn Gesin van Pretoria wat tans vakansie hou op ʼn plaas buite Potchefstroom, het Sondag ʼn onaangename ontdekking gemaak toe hulle ʼn dooie muis in ʼn pak gevriesde boontjies gevind het.