Sodra die projek voltooi is, sal die huisies op Muizenbergstrand weer oopgestel word vir lede van die publiek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Muizenberg"
Verdagte vas wat glo brand by Muizenberg stig
Hoewel die brand onder beheer gebring is, het die water wat deur die helikopters laat val is verskeie rotsstortings veroorsaak.
Bridget, die Muizenberg-brug wat trokke ‘eet’
ʼn Brug in Muizenberg genaamd “Bridget” spog selfs met haar eie Facebook-blad.
Poolhonde trek slee oor sand
Elke Saterdag word toeriste en drawwers getrakteer op tonele so reg uit die Noordpool waar dié honde die sneeu vir die sand verruil, alles in ʼn poging om voldoende oefening in te kry.
Nuuskommentaar: Politiek volg kultuur
Jy moet jouself afvra wat fout met die samelewing is as politici sulke wilde stellings oor ras kan maak sonder om enige bewyse te lewer – sonder enige bevraagtekening. Hoe het dit so normaal geword?
Soektog na vermiste lewensredder eindig tragies
Die lewensredder was 23 jaar oud.
Soektog na vermiste lewensredder uitgebrei
’n Helikopter is Maandag ingespan om met die soektog na die man te help.
Vrou sterf, man beseer tydens aanval by hul huis in Kaapstad
ʼn 66-jarige vrou is dood en ʼn 72-jarige man is in ʼn kritieke toestand toe aanvallers Saterdagoggend vroeg op hul huis in Marina da Gama in Muizenberg in Kaapstad toegeslaan het.
Man dood, nog een gewond ná hul in motor geskiet is
ʼn Man is dood en nog ʼn man word in die hospitaal behandel nadat hulle Sondagaand met skietwonde in ʼn motor naby Muizenberg in Kaapstad aangetref is.
Drie doodgebrand naby Muizenberg
Die polisie kon nog nie die slagoffers uitken nie, aangesien hulle so erg verbrand is.
Video van rooftog lei polisie na verdagte
Die video wys hoe die vrou verbete terugveg teen die rowers.
Vermiste Muizenberg-vrou opgespoor
Twee vroue het Ripepi in die suidelike voorstede gewaar en herken danksy biljette wat Pink Ladies versprei het.
Suid-Kaapse drenkeling nie vermiste Kaapse vrou
“Die slagoffer by Mosselbaai is ʼn wit vrou terwyl die vermiste van Muizenberg bruin is.”
Vermiste vrou se familie rasend bekommerd
“Al die oproepe en belangstelling veroorsaak spanning vir Angelique se ma, want sy moet aanmekaar dieselfde vrae beantwoord.”
R100 miljoen-opgradering van polisiestasie veroordeel
“Terwyl onderhoud en verbetering wel nodig is, kan níks die besteding van R100 miljoen regverdig terwyl die omliggende areas regtig polisiëring nodig het nie.”
Amerikaner opgespoor
Michael John Miller (28) van Amerika wat in Kaapstad verdwyn het, is opgespoor.
Amerikaner verdwyn in Kaapstad
Michael John Miller (28) van Amerika is Dinsdag laas in Muizenberg gesien voor hy verdwyn het.
Voetganger sterf in tref-in-trap in Kaap
ʼn Voetganger is Dinsdag in die Kaapse Skiereiland doodgery in ʼn beweerde tref-en-trap-voorval.
Afrika se grootste vlieërfees binnekort in Muizenberg
#BornToFly is die tema van die 22ste internasionale vlieërfees wat die lugruim bokant Muizenberg in die Wes-Kaap op 29 en 30 Oktober met ongelooflike vlieërs sal vul.
Muizenberg-brand tans onder beheer
Kaapstad se rampbestuurseenheid het Donderdag gesê die Muizenberg-brand wat oor die naweek uitgebreek het, is tans onder beheer.