Muller Steyn (17), wat tydens ʼn vakansie saam met sy gesin in die see in Mosambiek verdwyn het, se liggaam is Woensdag gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Muller Steyn"
Nog geen teken van tiener wat in Mosambiek verdwyn
Daar was teen Woensdag nog geen teken van Muller Steyn (17) wat tydens ʼn vakansie saam met sy gesin in die see in Mosambiek verdwyn het nie.