Maroela Media sal gereeld die jongste verkiesingsnuus en ‑uitslae hier beskikbaar maak. Onthou om die bladsy gereeld te herlaai om die jongste nuus te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "munisipale verkiesing"
Nie net ‘winde van verandering’ op stemdag
Die weerdiens waarsku dat sterk winde stempunte in dele van die land kan ontwrig.
Klag oor moontlike bedrog met spesiale stem
Die VF Plus het op bewyse van “moontlike omvangryke bedrog” met spesiale stemme in die Wes-Kaap afgekom.
Kies om veilig te wees
Die feit dat jy dalk net ‘n paar honderd meter van jou naaste stemlokaal woon, beteken nie dat jy minder paraat oor jou eie veiligheid en díé van jou besittings te wees nie
Munisipale verkiesing: Wat maak ek met my stem?
Oor minder as ʼn week moet Suid-Afrikaners weer hul kruisies in die plaaslike verkiesing trek, met die hoop dat dienslewering in hul betrokke munisipaliteit sal verbeter. Christel Cornelissen gesels Dinsdag met politieke kenners hieroor. Kom volg die gesprek regstreek op Maroela Media se Facebook-blad.
ANC-steun neem af – peiling
Volgens ʼn peiling deur Ipsos blyk dit dat ʼn derde van dié wat kan stem, dit oorweeg om liewer tuis te bly.
Datum vir munisipale verkiesing bekend
“Partye kan nou behoorlik beplan en voorberei vir die verkiesing.”
Munisipale verkiesing teen 1 November gehou
Vir die landwye munisipale verkiesing sal agt metrorade, 205 munisipaliteite en 44 distriksrade op die spel wees.
Podlitiek: De Vos wil erfreg laat vervaag, word verkiesings dalk vertraag?
Vandag se Podlitiek-gesprek begin by ‘n bespreking van die impak wat die Covid-19-pandemie op munisipale verkiesings in Suid-Afrika kan hê omdat partye soos die ANC en EFF ten gunste van ’n uitgestelde verkiesing is