Die Swartland-munisipaliteit én die Kaapstadse metro is uitgesonder vir buitengewone dienslewering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "munisipaliteite"
Munisipale besteding ‘buite beheer’
ʼn Onlangse voorlegging deur die ouditeur-generaal in die parlement skets ʼn somber prentjie van die enorme wanbesteding wat by munisipaliteite in die land voorkom – hoofsaaklik weens korrupsie.
Ramaphosa bekommerd oor munisipaliteite se geldsake
Ramaphosa het onder meer verwys na ʼn tekort aan geld, wanbesteding van geld wat wél beskikbaar is en selfs die onderbesteding van toelae wat gemik is op dienslewering en sê dit dra by tot velerlei probleme op plaaslikeregeringsvlak.
Nuuskommentaar: Wat gaan aan in die koalisiepolitiek?
Hoeveel partye gaan tussen nou en die volgende munisipale verkiesing die harde les leer dat “mag bekom” nie noodwendig “mag behoue” is nie?
Waarheen mik ons munisipaliteite?
Munisipaliteite kan die gemeenskap doeltreffend dien, mits bekwame mense in die regte poste aangestel word om kapasiteit te verbeter, korrupsie ʼn nekslag toegedien word en konsekwensiebestuur doeltreffend gedoen word.
Drie wêrelde ontvou in SA munisipaliteite
Drie lewenswêrelde het ontvou toe elkeen van die nege provinsies se LUR’e vir samewerkende regering Woensdag terugvoer oor die stand van munisipaliteite in hul provinsies gegee het.
Munisipale regering ʼn ‘totale gemors’, hoor parlement
Uit die parlementêre vergadering is dit duidelik dat die regering veels te min geld aan munisipaliteite gee om die afsonderingsregulasies toe te pas.
Verskeie munisipale bestuurslede vas vir bedrog
Beamptes van twee Vrystaatse munisipaliteite het glo derduisende rande vermors deur die onregmatige aanstelling van ʼn sekerheidsmaatskappy.
Wyke voor munisipale verkiesing herafgebaken
Daar sal wel volgende jaar meer wyke as in die 2016- munisipale verkiesing wees.
Parlement skuld ook geld aan Eskom
“Staatsinstellings moet hul skuld betaal.”
Gauteng skuld munisipaliteite miljoene
Die Gautengse provinsiale regering skuld sy munisipaliteite meer as R89 miljoen vir dienste aan die regering gelewer.
Duur munisipale dienste knou gehalte-onderrig
Skole word onder geweldige finansiële druk geplaas omdat munisipale dienste soos water en elektrisiteit jaarliks vinniger as inflasie styg. Hierdie druk het ook ʼn direkte gevolg op die jaarlikse styging in skoolgeld.
’n Ondoeltreffende maar lojale ANC-kader-staatsdiens
Hoe het Eskom in die posisie gekom waar hulle R450 miljard skuld? Eskom was voorheen winsgewend.Hoe gebeur dit dat uit 257 munisipaliteite slegs 18 skoon oudits kry volgens die jongste verslag van die ouditeur-generaal?Dit gebeur omdat Zuma en die ANC glo dat ’n lojale ANC-lid beter is as ’n kundige persoon as dit by aanstellings kom, skryf dr. Pieter Mulder.
Munisipaliteite kort waaksame gemeenskappe
Sonder ’n waaksame gemeenskap sal die ou destruktiewe gewoontes voortgesit word en sal ons net onsself kan blameer.
Cosatu sê groeiende getal werkgewers betaal nie salarisse
Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersvakbond (Samwu), ʼn filiaal van Cosatu, het verlede week gesê meer as 30 munisipaliteite landwyd het werkers ingelig dat hulle nie salarisse kan betaal nie.