Talle inwoners van Pretoria het Sondag op verskillende plekke in die stad waaronder die Uniegebou en die Dieretuin bymekaargekom vir die inploffing van die Munitoria-gebou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "munitoria"
Foto’s: Munitoria ingeplof
Die stad Tshwane se ou hoofkantoor, die Munitoria-gebou, is Sondagmiddag suksesvol in die Pretoriase middestad ingeplof.