Vaughan Gardiner, Anneli van Rooyen, Anton Goosen en Anton Botha is van die sangers wat nuwe musiek het.
Alles vir die sleutelwoord "musiekvideo’s"
Maroela Media Top 20: 12 Oktober 2015
In vandeesweek se Top 20 is daar tien snitte wat styg, sewe wat daal, een wat sy posisie behou en twee nuwelinge. Andriëtte behou die eerste plek terwyl André Venter na die tweede plek opskuif.
‘Begrond’: Dirk Hermann se jongste boek is ’n storie van hoop
As ʼn mens wil weet wat lê aan die ander kant van die hartseerverhale van beide die boeke en fliek Treurgrond, moet jy dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, se jongste boek Begrond lees.
Resensie: ‘Hantam tydloos’ – Klipwerf Orkes
Sedert die Klipwerf Orkes in 1969 tot stand gekom het, het dié orkes hom gevestig as seker die suksesvolste orkes in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
Maroela Media Top 20: 5 Oktober 2015
In hierdie week se Top 20 is daar nege snitte wat styg, ses wat daal, drie wat in dieselfde plekke bly en twee nuwelinge.
Resensie: ‘Alle paaie lei na Rome’ – Jannie Moolman en Corlea Botha
Dit gebeur nie sommer dat ʼn CD ʼn mens só oorrompel dat jy dit sonder voorbehoud kan aanbeveel nie, maar in Jannie en Corlea se geval kan jy nie anders nie.
Lied van Gé se lewe
Gedurende sy sangloopbaan, wat oor meer as 30 jaar gestrek het, het Gé meer as 50 albums uitgereik en meer as 800 liedjies opgeneem. Hy kon feitlik enige musiekgenre baasraak; jazz en country was omtrent al wat hy nie gesing het nie.
Nuwe vrystellings: 28 September 2015
Jay en Lianie, Anders en Jennifer Zamudio het nuwe liedjies wat onlangs bekendgestel is en binnekort op verskeie radiostasies se speellyste gehoor sal kan word.
Maroela Media Top 20: 28 September 2015
Andriëtte neem die eerste plek oor met “Pêrel vir ‘n kroon” terwyl Cordelia na die tweede plek terugsak.
Huldeblyk: Irene van Wyk 1965-2009
Die Afrikaanse sangeres Irene van Wyk is op 24 September 1965 gebore.
Nuwe vrystellings: 21 September 2015
Carla Oberholzer, Die Ventertjies en Juanita du Plessis het nuwe musiek.
Maroela Media Top 20: 21 September 2015
Cordelia behou haar nr. 1-posisie vir die derde week, terwyl Neil Somers die tweede plek inneem.
Nagligte stel eerste enkelsnit bekend
Nagligte se boodskap is: “Ons wil wegbreek uit hierdie doellose bestaan wat op die oomblik so baie van ons tyd in beslag neem. Ons wil vir almal sê: Dit maak nie saak wie jy is nie en wat jou omstandighede is nie. Daar is altyd hoop in die donker. Word wakker, word groot, staan op.”
Resensie: ‘Die man vir jou’ – André Venter
Nadat hy deel was van die suksesvolle groep Romanz en die aanbieder van kykNET se musiekprogram Jam geword het, het André Venter eindelik sy eerste solo-album, Die man vir jou, uitgereik.
Resensie: ‘Ons gaan nou lekker dans’ – Verskeie kunstenaars
Soos ʼn mens kan verwag, is daar iets vir almal in hierdie versameling, maar nie almal sal van sommige snitte hou nie. Hoe ook al, daar is genoeg snitte om ʼn partytjie behoorlik lewe te laat kry en daarom behoort die gewildheid van hierdie CD niemand te verbaas nie.
Nuwe vrystellings: 14 September 2015
Francois van Coke, Vaughan Gardiner en Jennifer Zamudio en Rudi Claase het nuwe liedjies.
Maroela Media Top 20: 14 September 2015
Cordelia behou haar eerste plek terwyl Jennifer Zamudio en Ampie die nuweling op hierdie week se Top 20 is.
Resensie: ‘In my bloed’ – Pierre Rossouw
Pierre Rossouw se jongste album ‘In my bloed’ is sekerlik een van die lekkerste Afrikaanse CD’s wat tot dusver vanjaar vrygestel is.
Vaalrivier se boogie-snare van die Kannie Warries-dansorkes
Dit lyk asof daar ʼn oplewing in die gewildheid van kitaarmusiek is; hierdie album is een van drie wat die afgelope tyd vrygestel is en die gehalte van al drie albums is deurgaans baie goed.
Neil Somers se tweede CD eindelik hier
Nadat sy eerste CD, Anderkant Atlantis, vrygestel is, moes Neil Somers se aanhangers ses jaar wag vir sy tweede album.