Bouwer Bosch, Francois van Coke en Marius Strydom het nuwe musiek bekendgestel.
Alles vir die sleutelwoord "musiekvideo’s"
Maroela Media Top 20: 17 Augustus 2015
Carike Keuzenkamp neem die nr. 1-posisie by Karlien van Jaarveld oor met haar nuwe treffer, “Ek sing my liedjies net vir jou”. “Reis na gister” van Jak de Priester val uit en maak plek vir NRG se nuwe treffer “Ek kan jou nie keer”, wat in die 20ste plek toetree.
Resensie: Hartklank – Joe Foster
Daar is sekerlik baie mense wat met groot verwagting uitgesien het na Joe se soloalbum, veral weens sy sukses as deel van Adam en die gewildheid van “Pad na jou hart”. Hulle sal beslis nie teleurgesteld wees nie.
Nuwe vrystellings: 10 Augustus 2015
Gert Koevert, Tiro en Cordelia is van die sangers wat onlangs nuwe snitte vrygestel het.
Maroela Media Top 20: 10 Augustus 2015
Karlien van Jaarsveld en Carike Keuzenkamp behou die eerste twee plekke terwyl verlede week se nuwelinge van Jannie du Toit en Adam Tas elk vier plekke styg.
Resensie: Romeo en Juliet- Anthonie Bougas
As ‘n mens na hierdie album luister, besef jy dat Anthonie Bougas geweldig as kunstenaar gegroei het.
Nuwe vrystellings: 3 Augustus 2015
Irene-Louise van Wyk, Jakkie Louw en Dana Winner is van die sangers wat onlangs nuwe musiek vrygestel het.
Maroela Media Top 20: 3 Augustus 2015
Karlien van Jaarsveld se “Geskeurde jeans” is die nuwe nr. 1 op hierdie week se Top 20 met Adam Tas en Jannie du Toit wat die nuwelinge is.
Andriëtte se nuwe album reeds ’n treffer
Nadat sy in 2007 tweede gekom het in Idols het Andriëtte haar as ’n gewilde kunstenaar op die Afrikaanse musiektoneel gevestig.
Jakkie Louw sing vir die Springbokke
Jakkie Louw se nuwe enkelsnit “Van toeka tot nou” is pas uitgereik, en hierin sing hy van Springbok-rugby in ‘n tyd voordat geld en politiek ‘n rol begin speel het en toe manne soos Danie Gerber, Mannetjies Roux en Frik du Preez volkshelde was.
Anton Myburgh keer terug met ’n eerste in Afrikaans
Drie jaar nadat Anton Myburgh sy jongste album uitgereik het, is hy terug met ’n nuwe treffer, “Biker Angel”.
Luister: Die Heuwels Fantasties gesels oor hulle nuwe album
Die Heuwels Fantasties se splinternuwe album Ja.Nee.Lekker is aan die einde van 2014 bekend gestel en is propvol oorspronklike musiek en hulle weergawe van Pieter van der Lügt se Voëlvry.
Mosterdsaad- Manne wat Glo
Hier is die liriekvideo van Mosterdsaad, een van die snitte van Manne wat Glo se gelyknamige album.
Harlekyn- Sonja Herholdt
Sonja Herholdt se treffer, “Harlekyn” ter ere van haar verjaarsdag.
Sonder jou- Candy Benson
Die sangeres Candy Benson verjaar vandag; hier is haar jongste treffer, “Sonder jou”
Jy is my liefling- Min Shaw
Dit is moeilik om te glo dat die sangeres en aktrise Min Shaw vandag haar 80ste verjaardag vier. Hier is die titelliedjie van “Jy is my liefling” waarin sy hoofrol vertolk het.
Mal in jou kop- Cordelia
Cordelia se “Mal in jou kop”-video
Dit is my lewe- Wynand en Chereé
“Dit is my lewe” se musiekvideo van Wynand Strydom saam met sy vrou, Chereé, om sy verjaarsdag vandag te vier.
My sonskyn- Etienne Steyn
Etienne Steyn verjaar vandag. Hier is die titelsnit van sy mees onlangse album, “My sonskyn”.
Die hemel gooi sy sterre- Riaan Grobler
Die sanger en Groot FM-omroeper Riaan Grobler verjaar vandag. Hier is sy treffer Die hemel gooi sy sterre.