Hier is Kaptein Skuim se jongste parodie-liedjie; hierdie keer op die wysie van Here coms the bride. Dit het baie gewild geword nadat dit ‘n…
Alles vir die sleutelwoord "musiekvideo’s"
Wie is bang vir die spook?- Ben E Madison
Ben E. Madison, wat ‘n treffer met Groen koringlande gehad het, is op hierdie dag in 1931. Hier is een van sy ander treffers, Wie…
Debbie se huwelikslied- Gert Potgieter
Die opera-tenoor Gert Potgieter, wat ook sukses met ligte Afrikaanse musiek behaal het, is op hierdie dag in 1929 gebore, en in 1977, in die…
My alles- Bobby van Jaarsveld
Hier is My alles, die eerste treffersnit vanaf Bobby van Jaarsveld se jongste album, Maak ‘n wens.
BMW- Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
Die alternatiewe Afrikaanse sanger Johannes Kerkorrel is vandag 12 jaar gelede oorlede. Hier is BMW, een van die snitte van sy debuutalbum Eet kreef, saam…
Skildery- Nadine
Hier is die musiekvideo van die titelsnit van Nadine se nuwe album, Skildery.
Knysna- Anders
Hier is die temaliedjie van die rolprent Knysna, wat teen die einde van die jaar uitgereik word. https://www.youtube.com/watch?v=Af4Q1mQ65Lw
Nuwe vrystellings 7 November 2014
Daar is vandeesweek net drie nuwe vrystellings; miskien omdat die jaar einde se kant toe staan en sommige platemaatskappye dalk tot die nuwe jaar wil…
Dorings vir Ma- Manie Jackson
Hier is die eerste treffersnit vanaf Manie Jackson se jongste album, Onthou my.
Soutwater- Bok van Blerk
Hier is Bok van Blerk se nuwe treffer, Soutwater, uit die nuwe rolprent Leading lady.
My ou tante Koba- Laurika Rauch
Die legendariese Afrikaanse sangeres Laurika Rauch verjaar vandag. Hier is die titelsnit vanaf haar album My ou tante Koba.
Een keer- Sharoney
Die jong sangeres Sharoney, wie se eerste album pas vrygestel is, verjaar vandag. Hier is haar eerste treffer, Een keer.
Voel hoe klop my hart- Lemé
Die sangeres Lemé verjaar vandag; hier is haar eerste treffer, Voel hoe klop my hart.
Player 23- Robbie Wessels
Die akteur en sanger Robbie Wessels het gister verjaar. Hier is sy trefferliedjie Player 23.
Annemarie- Gerrie Pretorius
Die Afrikaanse sanger Gerrie Pretorius het gister sy verjaardag gevier. Hier is die liedjie waarmee hy aanvanklik bekendheid verwerf het; naamlik Annemarie, wat oorspronklik deur…
Met ander woorde- Andriëtte
Die voormalige Idols-naaswenner, Andriëtte Norman verjaar vandag; hier is die musiekvideo van haar treffer Met ander woorde.
Feëtjieland- Kleefklank
Dit is vandag die verjaardag van Dianne Chapman van die groep Kleefklank. Hier is hul nuwe musiekvideo, Feëtjieland. https://www.youtube.com/watch?v=lPihYtmysKA
Wie is die vrou in jou arms vanaand?- Irene van Wyk
Eerskomende Sondag is dit vyf jaar sedert Irene van Wyk in ‘n motorongeluk dood is.
Die seewind bring heimwee- Sias Reinecke
Die gewilde Afrikaanse sanger Sias Reinecke is op hierdie dag in 1982 oorlede. Hier is sy eerste solo-treffer, Die seewind bring heimwee, wat in 1972 vrygestel is.
Weier- Riana Nel
Hier is die musiekvideo van die nr. 1-treffer op Maroela Media se Top 20.